Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
Wat doen twee ouers ná die verlies van hul enigste kind? Mara en Bernard verloor hul tienerseun Dylan (aan selfdood) en daarmee saam hul idee van familie, van normaal, van “ons.” Hulle rou op verskillende maniere en sukkel om mekaar te verstaan en te ondersteun. Hulle het baie vrae, maar geen antwoorde nie. Daar is verwyte, woede, hartseer, beskuldigings, en toe deure. Daar is die eerste Kersfees sonder Dylan, die eerste herdenking van sy dood, hul vriende wat nie weet wat om te sę nie. Opdrifsel is ’n verhaal oor twee mense wat hulself én mekaar in die donker gat van rou verloor, en weer moet vind. In 2021 het die toneelstuk die Opwip-Aardklop prys gewen vir beste aanbieding.
|
You may like...
|