0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Stylboek - Riglyne Vir Paslik Skryf (Afrikaans, Paperback): Piet du Toit, Wanda Smith Stylboek - Riglyne Vir Paslik Skryf (Afrikaans, Paperback)
Piet du Toit, Wanda Smith 2
R438 Discovery Miles 4 380 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie omvattend herbewerkte uitgawe van die Stylboek wat in 2006 gepubliseer is, is ’n ideale naslaanbron vir almal wat in Afrikaans skryf. Dit is gerig op studente, akademici, redakteurs, joernaliste, resensente, redigeerders, taalpraktisyns en opvoeders. Skryfbeginsels word in die teks op eenvoudige en verstaanbare wys verduidelik en met talle voorbeelde toegelig. In die afdelings oor styl word verduidelik op watter wyse ’n teks oortuigend en aantreklik, duidelik en bondig aangebied kan word sodat effektief gekommunikeer kan word. Die gepaste toon vir verskillende kontekste, wat van formeel na informeel kan wissel, word uiteengesit en in ’n aparte hoofstuk word toeligtend oor die styl van wetenskaplike tekste geskryf. Twee toevoegings by die oorspronklike boek is ’n afdeling oor die styl van literere analises en resensies en ’n hoofstuk gewy aan “regte” en “verkeerde” taalgebruik.

Stylboek - Riglyne vir paslik skryf (Afrikaans, Paperback): Piet du Toit, Wanda Smith-Muller Stylboek - Riglyne vir paslik skryf (Afrikaans, Paperback)
Piet du Toit, Wanda Smith-Muller
R690 Discovery Miles 6 900 Ships in 5 - 10 working days

Stylboek: Riglyne vir paslik skryf is die eerste volwaardige stylhandboek in Afrikaans wat uitsluitlik op klassieke stylbeginsels fokus. Die title is geskik vir almal wat stylvaardighede in skriftelike tekste wil verbeter. Werklike voorbeeldmateriaal uit 'n verskeidenheid tekstipes word gebruik om praktiese riglyne te gee oor gepaste taalgebruik. Die titel fokus nie op reg of verkeerd volgens die taalsisteem nie, maar eerder op die verskeidenheid taalgebruiksmoontlikhede waarvan sommige meer gepas is as ander, afhangende van die situasie en konteks waarin die teks moet funksioneer.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Logitech BRIO 100 Full HD 1080p Webcam…
R728 Discovery Miles 7 280
HP P24h G5 24" FHD IPS Panel Monitor
 (1)
R4,999 R4,399 Discovery Miles 43 990
Astrum Multi Mode Wireless Keyboard with…
R799 R529 Discovery Miles 5 290
Acer Essential E241Y 24" FHD IPS Panel…
R2,899 R2,085 Discovery Miles 20 850
Transcend 500GB 2.5" SATA Solid State…
R2,169 Discovery Miles 21 690
Antec Connect 120 ARGB PWM Fan 3 Pack…
R499 R390 Discovery Miles 3 900
ADATA AUV150 256GB Flash Drive
R930 Discovery Miles 9 300
Astrum 10000mAh 22.5W PD High-Speed…
R349 R189 Discovery Miles 1 890
Adata Legend 710 512GB M.2 2280 NVMe SSD
R2,010 Discovery Miles 20 100
Armaggeddon Silent Fan(12cm)(Black)
R129 R89 Discovery Miles 890

 

Partners