![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
This title is about one family's experience of building in the Cape and is not an attempt to cover an A to Z of building. We hope it will help you in your quest and will inspire you to hop on the renovating train. Please enjoy the ride because the joys far outweigh the stresses and there's nothing quite like the smell of fresh paint in the morning.
Die stygende eiendomsmark is die dryfkrag agter die huisvernuwingsopbloei. Iedereen is 'n vernuwer; iedereen is 'n bouer. Waar begin 'n mens? Meer belangrik, hoe voltooi jy voordat dit jou onderkry? Hierdie leersame en dikwels humoristiese gids sal jou help om jou projek betyds en binne jou begroting te voltooi. Jy moet eenvoudig hierdie titel he vir alles vanaf die basiese dinge soos om die ontwerp reg te kry, tot hoe om jou planne deur die Stadsraad goedgekeur te kry asook hoe om jou kontrakteurs hul beste te laat lewer. Of jy in 'n droompaleis of in 'n skakelhuis woon, of indien jy 'n huis vernu om dit teen 'n vinnige wins te verkoop, Amper klaar sal jou help om jou gebou van 'het potensiaal' na 'absoluut pragtig' te verander.
|
You may like...
Haunting Poe - His Afterlife in Richmond…
Christopher P Semtner
Hardcover
R727
Discovery Miles 7 270
Developing an Effective Model for…
Jose Joy Thoppan, M. Punniyamoorthy, …
Hardcover
R1,687
Discovery Miles 16 870
The Lyceum Manual - a Compendium of…
Emma Hardinge -1899 Britten, Alfred Compiler Kitson, …
Hardcover
R836
Discovery Miles 8 360
|