0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Die Maan Is Swart - Gedigte Van Adam Small (Afrikaans, Paperback): Adam Small, Ronelda Kamfer Die Maan Is Swart - Gedigte Van Adam Small (Afrikaans, Paperback)
Adam Small, Ronelda Kamfer 1
R230 R205 Discovery Miles 2 050 Save R25 (11%) View more sellers Ships in 5 - 14 working days

Hierdie keur bevat van Adam Small se gewildste – en gee ook aandag aan sy minder bekende – gedigte. Die doel van hiedie versameling is om sy bydrae tot Suid-Afrikaanse letterkunde, en Kaaps, te vereer.

Die klem word geplaas op die tersaaklikheid en veelsydigheid van sy stem. Adam Small se eerste bundel het in 1957 verskyn en dekades later gee sy woorde steeds ’n stem aan die gemarginaliseerdes en die werkende stand.

Die maan is swart is saamgestel deur Ronelda S Kamfer.

Kompoun (Afrikaans, Paperback): Ronelda Kamfer Kompoun (Afrikaans, Paperback)
Ronelda Kamfer 1
R210 R188 Discovery Miles 1 880 Save R22 (10%) View more sellers Ships in 5 - 14 working days

Nadia en haar nefie Xavie is op Groenplaas in die Overberg grootgemaak deur hul ouma, Sylvia McKinney, die “stammoeder van lieg”. Hulle twee kyk terug op hul kinderjare en probeer die dinge ontbloot waaroor daar in hul familie geswyg word.

Kompoun vertel die verhaal van vriendskap tussen ’n groep nefies en niggies, gesmee deur oorlewing in ’n harde werklikheid, en hoe hulle van die ouer geslag wegbreek, maar ook vind dat die verstrengelde bande van familie ’n mens nie maklik laat los nie.

Chinatown - Gedigte (Afrikaans, Paperback): Ronelda Kamfer Chinatown - Gedigte (Afrikaans, Paperback)
Ronelda Kamfer 1
R265 R237 Discovery Miles 2 370 Save R28 (11%) Ships in 5 - 14 working days

In die bekroonde digter Ronelda Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie. Geslagspolitiek word ondersoek deur ’n vrouestem wat opklink teen die patriargie. Verwysings na ’n gebroke verhouding tussen pa en dogter kom deurlopend voor. En kwessies wat deel vorm van die huidige sosio-politieke diskoers – vrouemishandeling, rassisme en armoede – kom aan die bod, maar word met ’n diep menslikheid hanteer.

Hammie (Afrikaans, Paperback): Ronelda Kamfer Hammie (Afrikaans, Paperback)
Ronelda Kamfer 1
R315 R281 Discovery Miles 2 810 Save R34 (11%) View more sellers Ships in 5 - 14 working days

Ronelda S. Kamfer debuteer in 2009 met Noudat Slapende Honde, en Grond/Santekraam het gevolg in 2011. Haar jongste bundel is nou Hammie.

Die verse eggo temas uit haar vorige werk, maar ondersoek veral die komplekse en intieme verhouding tussen ma en dogter. Dit gaan oor verlies, oor dinge wat ongesê bly, oor die woorde tussen woorde.

Dis Ronelda S. Kamfer op haar beste.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Journey of Mind - Evolution of…
Rajesh Jayaram Hardcover R436 Discovery Miles 4 360
Personality and Peer Influence in…
Martin Gold, D. Wayne Osgood Hardcover R2,805 R2,539 Discovery Miles 25 390
Blood's Inner Rhyme - An…
Antjie Krog Paperback R370 R330 Discovery Miles 3 300
The Misery Merchants - Life And Death In…
Ruth Hopkins Paperback  (1)
R320 R295 Discovery Miles 2 950
Jump - A Memoir
Lenerd Louw Paperback R304 Discovery Miles 3 040
The Death Penalty - A Worldwide…
Roger Hood, Carolyn Hoyle Hardcover R4,162 Discovery Miles 41 620
Redemption, Rehabilitation and Risk…
George Mair, Lol Burke Hardcover R4,920 Discovery Miles 49 200
The Toughest Beat - Politics…
Joshua Page Hardcover R1,464 Discovery Miles 14 640
Breaking the Pendulum - The Long…
Philip Goodman, Joshua Page, … Hardcover R3,566 Discovery Miles 35 660
Consciousness - Anatomy of the Soul
Peter T. Walling, Kenneth N. Hicks Hardcover R547 Discovery Miles 5 470

 

Partners