![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
In Prins word die kompleksiteit van manlikheid ontleed; die oomblikke
van teerheid word gevier en die vernietigende word gekritiseer.
Alhoewel die bundel handel oor stories en karakters uit ’n bepaalde
gemeenskap en agtergrond, skryf Pedro doelbewus weg van vooropgestelde
idees oor coloured-laities. Hier, weerspieël dit die liminale, plofbare
ruimte waarin die verteller homself bevind as digter en as coloured
man.
In Ryan Pedro se debuutbundel kom ’n sterk nuwe stem aan die woord in roerende gedigte wat dikwels uit die oogpunt van ’n bruin seun op ’n plattelandse dorp aangebied word. Die kompleksiteite van identiteit, ras, klas en opvoeding word ondersoek deur dié seun se beweging tussen verskillende wêrelde binne sy eie familie en binne die kleindorpse opset. Dit word in die taalgebruik in die bundel weerspieël deur ’n wisseling tussen variëteite. ’n Onderverteenwoordigde ervaringswêreld word oopgeskryf.
|
You may like...
The Secret Societies of All Ages and…
Charles William Heckethorn
Paperback
R604
Discovery Miles 6 040
|