Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 10 of 10 matches in All Departments
Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep. Die reeks het ‘n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan ‘n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken.
Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep. Die bree en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word, word volledig in die reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het ‘n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan ‘n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.
Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Hierdie Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.
Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die breë en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word, word volledig in dié reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wêreld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.
Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die bree en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word, word volledig in die reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.
Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep. Die reeks het ‘n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan ‘n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken.
The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.
|
You may like...
Voices of liberation - Thomas Sankara
Jean-Claude Congo, Leo Zeilig
Paperback
WTF - Capturing Zuma: A Cartoonist's…
Zapiro Zapiro, Mike Willis
Paperback
|