0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R500 - R1,000 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

The Law of Evidence: Cases and Statutes / Die Bewysreg: Hofsake en Wetgewing (English, Afrikaans, Paperback, 5th Edition): S.S.... The Law of Evidence: Cases and Statutes / Die Bewysreg: Hofsake en Wetgewing (English, Afrikaans, Paperback, 5th Edition)
S.S. Terblanche, B.C. Naude
R990 R852 Discovery Miles 8 520 Save R138 (14%) Ships in 4 - 8 working days

The law of evidence is vital to each legal practitioner and forms part of the curriculum of every South African law qualification. It is compulsory even for some degrees not strictly confined to legal practice, such as certain police and related qualifications. However, the law of evidence is not considered an easy subject, especially not for persons who have never been inside a court of law.

In this work, academics with practical experience of the criminal justice system have selected a number of decided cases as well as statutes relevant to the law of evidence. Illuminating commentary is provided, which should assist any student of the discipline to get to the core of these texts. Due attention has also been paid to the constitutional aspects of the law of evidence.

Die bewysreg is onmisbaar vir elke regspraktisyn en maak deel uit van die leerplan van elke Suid-Afrikaanse regskwalifikasie. Dit is selfs verpligtend vir sommige grade wat nié tot die regspraktyk beperk is nie, soos sekere polisie en verbandhoudende kwalifikasies. Tog word bewysreg as ’n moeilike vak beskou, veral vir diegene wat nog nooit in ’n geregshof was nie.

In hierdie boek het akademici met praktiese ervaring van die strafregstelsel ’n aantal besliste hofsake sowel as wetgewing van toepassing op die bewysreg uitgesoek. Die insiggewende kommentaar wat voorsien word, behoort enige student van bewysreg tot die kern van die tekste te help deurdring. Behoorlike aandag word ook geskenk aan die grondwetlike aspekte van die bewysreg.

Criminal Procedure Casebook / Strafprosesreg Vonnisbundel (English, Afrikaans, Paperback, 2nd Edition): G. Kemp, S.S.... Criminal Procedure Casebook / Strafprosesreg Vonnisbundel (English, Afrikaans, Paperback, 2nd Edition)
G. Kemp, S.S. Terblanche, M.M. Watney
R937 R810 Discovery Miles 8 100 Save R127 (14%) View more sellers Ships in 4 - 8 working days

English
The second edition of this bilingual Criminal Procedure Casebook provides the reader with excerpts of judgments that illustrate the most important aspects and underlying principles of South African criminal procedure. It also contains a section on international and transnational criminal matters. This edition includes new topics such as the accused’s capacity to understand proceedings (mental illness and criminal matters), undue delays in criminal matters and child justice.

A summary of the facts and important issues precedes each case excerpt. The excerpts are followed by a critical note evaluating and explaining the relevance and importance of the judgment. The method employed by the authors in their selection of cases reflects a principled approach to the subject. All introductory and explanatory notes are in English and Afrikaans, and Afrikaans judgments are followed by an English translation.

This book will be of invaluable assistance in the study of the dynamic field of criminal procedure. It can be used as a companion to the Criminal Procedure Handbook twelfth ed by Joubert (editor) et al.

Afrikaans
Die tweede uitgawe van die Strafprosesreg Vonnisbundel verskaf aan die gebruiker uittreksels uit hofbeslissings wat die belangrikste aspekte van en beginsels onderliggend aan die Suid-Afrikaanse strafprosesreg illustreer. Dit bevat ook ‘n afdeling wat internasionale en transnasionale strafregtelike aangeleenthede aanraak. Hierdie tweede uitgawe bevat nuwe onderwerpe wat insluit: die beskuldigde se vermoë om verrigtinge te begryp (geestesongesteldheid en strafregtelike toerekenbaarheid), onbehoorlike vertragings in strafregtelike verrigtinge en kinderstrafproses.

Elke uittreksel word voorafgegaan deur ‘n opsomming (in Engels en Afrikaans) van die feite en belangrike kwessies. Die uittreksels word gevolg deur ‘n kritiese aantekening (weereens in Engels en Afrikaans) waarin die belang van die uitspraak oorweeg en verduidelik word. Uitsprake in Afrikaans word gevolg deur ‘n Engelse vertaling. Die skrywers se keuse van uitsprake weerspieël ‘n beginselmatige benadering tot die onderwerp.

Die boek sal nuttig wees by die bestudering van die dinamiese gebied van die strafprosesreg. Dit kan saam met die Strafprosesreghandboek twaalfde uitgawe deur Joubert (redakteur) et al gebruik word.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Genuine Leather Wallet With Clip Closure…
R299 R160 Discovery Miles 1 600
Baby Dove Body Wash 400ml
R87 Discovery Miles 870
Coolaroo Elevated Pet Bed (L)(Brunswick…
R990 Discovery Miles 9 900
Sterile Wound Dressing
R5 Discovery Miles 50
Baby Dove Rich Moisture Wipes (50Wipes)
R40 Discovery Miles 400
The Papery A5 WOW 2025 Diary - Giraffe…
R349 R300 Discovery Miles 3 000
Lucky Define - Plastic 3 Head…
R390 Discovery Miles 3 900
King Of Greed - Kings Of Sin: Book 3
Ana Huang Paperback R280 R140 Discovery Miles 1 400
3:16 - The Numbers Of Hope
Max Lucado Paperback R328 Discovery Miles 3 280
Complete Clumping Cat Litter (10kg)
R151 Discovery Miles 1 510

 

Partners