0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments

Knolle, Bolle & Tuinkaperjolle (Afrikaans, Hardcover): Samantha van Riet Knolle, Bolle & Tuinkaperjolle (Afrikaans, Hardcover)
Samantha van Riet
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R180 R136 Discovery Miles 1 360 Save R44 (24%) Ships in 5 - 7 working days

Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir dié eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine. Hulle sal leer hoe om ’n tuin uit te lê, die soorte grond en hoe om grond voor te berei, plant en saai, snoei en oes van hulle eie gesonde groente, slaai en kruie. Daar is ook handwerkprojekte wat met tuinmaak verband hou en maklike resepte.

Die boek is in twee dele: die eerste oor grondvoorbereiding, saai en omsien na die plante terwyl hulle groei; herwinning, die seisone, insekte en voëls en natuurlike siklusse. Die tweede deel sal kinders inspireer om hulle groente-oes te geniet. Elke groente word op ’n dubbelblad gewys, met inligting, foto’s, illustrasies en maklike resepte daarby.

Kinders sal trots wees op groente wat hulle self geplant en versorg het, en hulle gaan sommer ook lus wees om minder bekende groentes te probeer as hulle betrokke was by die plant en oes daarvan! Dis ook ’n wonderlike manier om kinders van die rusbank af tot in die tuin te lok, en ’n heerlike aktiwiteit vir gesinne om saam te doen.

Soweto Tea Party (Paperback): Nokuthula Mazibuko Msimang Soweto Tea Party (Paperback)
Nokuthula Mazibuko Msimang; Illustrated by Samantha van Riet
R227 Discovery Miles 2 270 Ships in 9 - 17 working days

An inspiring story, based on the author’s childhood in Soweto in the 1970s.

In spite of the bleak surroundings in the township, Nokuthula’ s parents were able to maintain a joyful, celebratory home life. Sam van Riet’s lyrically gentle illustrations reflect the disconnect between the outside world, and the happiness within the four walls of the family house.

This book is an ode to the value of hope, love and close-knit family relationships.

Rainbow Reading Level 1 - My Story: My African Animals Box A, Level 1; Box A (Paperback): Wendy Hartmann, Samantha van Riet Rainbow Reading Level 1 - My Story: My African Animals Box A, Level 1; Box A (Paperback)
Wendy Hartmann, Samantha van Riet
R44 Discovery Miles 440 Ships in 5 - 10 working days

This is a factual text, which introduces the learners to different characteristics of wild animals.

The Great Adventure (Paperback): Samantha van Riet The Great Adventure (Paperback)
Samantha van Riet
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Otter, Mongoose and Squirrel never go anywhere. One sunrise, they wake to the excited chatter of birds returning from their yearly journey to the north. This inspires the three friends to go on a trip of their own. Because they can’t fl y, they build a boat and set off across the water, but things don’t work out quite as they planned. Although their great adventure turns out to be short-lived, they all agree that, in the end, it was worth it.

Dis Nuwejaar (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe): I. Lewis, T. Morris Dis Nuwejaar (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe)
I. Lewis, T. Morris; Illustrated by Samantha van Riet
R61 Discovery Miles 610 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Roots, Shoots & Muddy Boots (Hardcover): Samantha van Riet Roots, Shoots & Muddy Boots (Hardcover)
Samantha van Riet 1
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days

Children from 6 to 9 years old are the target readership for this homegrown book about vegetable gardening. They will learn about planning a garden, types of soil and preparation, planting, pruning and most importantly harvesting, and enjoying their own, healthy vegetables, herbs and salad. Also included are craft projects linked to gardening and easy recipes using the fresh produce they have grown. This is a great way to get kids off the couch and into the garden, and a great way to learn about nature, ecology, and healthy living. Divided in two parts, part one teaches them how to prepare the soil, sow the seeds and care for their plants. It also covers recycling, the seasons, insects and birds in the garden and the cycles of natural life. The second part will encourage children to delight in eating their harvest. Each vegetable is shown on a double page spread, combining information with beautiful photographs, illustrations, and simple recipes. Growing their own vegetables will make children proud to be self-sufficient, even in this small way. They will want to try new vegetables and tastes when they’ve been involved in the planting and have watched their vegetables grow!

Ben, Babi En Die Geel Helikopter (Afrikaans, Paperback, Nuwe uitgawe): George Weideman Ben, Babi En Die Geel Helikopter (Afrikaans, Paperback, Nuwe uitgawe)
George Weideman; Illustrated by Samantha van Riet
R71 Discovery Miles 710 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied.

Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Bheki and the Magic Light (Paperback): Samantha van Riet Bheki and the Magic Light (Paperback)
Samantha van Riet; Jan Hurst-Nicholson
R150 Discovery Miles 1 500 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sony PlayStation 5 HD Camera (Glacier…
R1,299 R1,229 Discovery Miles 12 290
Introduction To Financial Accounting
Dempsey, A. Paperback  (1)
R1,436 R1,200 Discovery Miles 12 000
Harry's House
Harry Styles CD  (1)
R454 R259 Discovery Miles 2 590
VELCRO® Stick On Squares (25mm)(24 x…
R119 Discovery Miles 1 190
Original Penguin Original Penguin…
R1,367 R882 Discovery Miles 8 820
Moon Bag (Black)
R69 R53 Discovery Miles 530
Treeline Tennis Balls (Pack of 3)
R57 Discovery Miles 570
Dig & Discover: Dinosaurs - Excavate 2…
Hinkler Pty Ltd Kit R253 Discovery Miles 2 530
Cable Guys Controller and Smartphone…
R499 R446 Discovery Miles 4 460
DR. Simply Gouache Set (24 x 12ml Tubes)
R859 R699 Discovery Miles 6 990

 

Partners