|
Showing 1 - 4 of
4 matches in All Departments
Die tingerige Wian is baie opgewonde wanneer hy uiteindelik in pleegsorg geplaas word en van die weeshuis kan ontsnap. Net jammer dat die oorgewig boelie, Pierre, saam met hom by dieselfde gesin gaan woon. Maar Wian se nuwe ouers is glad nie gaaf en ordentlik soos hy hom voorgestel het nie. Inteendeel, hulle maak hom doodbenoud.
Veral toe hulle hom voorstel aan sy nuwe "suster", Cornelia - 'n massiewe, mak krokodil wat in die agterplaas woon.
Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n
probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir
tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en
geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie.
Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp
omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En
dan begin van die tieners verdwyn . . .
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.