|
Showing 1 - 3 of
3 matches in All Departments
Of jy nou 'n grondeienaar of bestuurder van 'n stuk natuurlike veld
in die Kaap, of 'n besoeker aan hierdie unieke deel van Afrika is,
neem dit jou nie lank om die merkwaardige rykdom van die streek te
waardeer nie. Bergreekse, valleie, kusgebiede en vleilande dra by
tot 'n ongeewenaarde biodiversiteit van wereldwye belang - in so 'n
mate dat groot dele daarvan Werelderfenis-status verwerf het.
Hierdie boek is 'n gids om besoekers, inwoners, bestuurders of
eienaars van grond in die Fynbosbioom te help om die uitsonderlike
rykdom te waardeer en te bestuur. Deur te put uit die omvattende
kennis van navorsers en bestuurders in die Fynbos Forum-gemeenskap,
het ons gepoog om `n praktiese, toeganglike stuk gereedskap vir die
verbetering van grondbestuur in die Fynbosbioom daar te stel, en om
die jongste wetenskaplike kennis oor die bestuur van hierdie
globaal belangrike, ryk ekostelsel te deel.
The fynbos region is one of the most spectacularly diverse places
on Earth. This is not an idle statement. When one considers the
diversity of insects, freshwater and marine species also associated
with the Cape, this hotspot is arguably the hottest of all. It is
also confusingly heterogeneous, with a diversity of fine-scale
habitats, from wetlands in the lowlands to seeps in the mountains,
unique soil, nutrient, aspect and rainfall conditions, all of which
combine to sustain and drive this diversity. Fynbos is a
fire-adapted vegetation and needs fire to sustain itself: without
fire the vegetation would thicken and senesce, permit trees to
enter and dominate the system, and eventually exclude the precious
nutrients liberated by fire and which the system depends upon for
rejuvenation. This book is a guide that will help people who visit,
live, manage or own land in the Fynbos Biome to appreciate and
manage its extraordinary natural richness.
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.