|
Showing 1 - 8 of
8 matches in All Departments
Hierdie 3 in 1 studiegids is met uiterste noukeurigheid ontwikkel
vir die groot aantal leerders wat vir hierdie gewilde vak inskryf.
Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte
Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en Toets
jou Begrippe vir elke onderwerp en Gedetailleerde
Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke.
Dit bied bondige, toeganklike notas, duidelik uitgewerkte
voorbeelde en vaslegging van konsepte deur gegradeerde oefeninge en
toetse. Hierdie boek word ten sterkste aanbeveel en waarborg
sukses, maak voorsiening vir ‘n wye verskeidenheid leerders deur
die kurrikuluminhoud op ‘n interessante en genotvolle manier aan te
bied. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die
eindeksamen in Wiskundige Geletterdheid voor te berei.
Hierdie 3 in 1 studiegids bied, vir leerders en onderwysers, ’n
omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid.
Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7
onderwerpe, Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp en
Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke.
Hierdie boek bied ’n konkrete oplossing vir leerders wat hierdie
vak neem. Dit ontwikkel hul vaardighede en selfvertroue in die
oplos van enige soort wiskundige probleem wat spesifiek op die
kurrikulum van toepassing is. Die stimulerende maklik-om-te-volg
teks, duidelike diagramme en illustrasies motiveer leerders om
redelik moeiteloos deur elke onderwerp te vorder. Nuwe konsepte en
tegnieke word dwarsdeur die boek sistematies vasgele en
geassesseer. ’n Noodsaaklike studiegids vir sukses in Wiskundige
Geletterdheid.
This 3 in 1 study guide has been developed with meticulous care for
the many learners enrolled for this popular subject. It contains:
Comprehensive Notes and Worked Examples for all 7 topics, Exercises
and ‘Test your Understandings’ for each topic and Detailed Answers
with Explanations & handy hints. It provides concise,
accessible notes, clear worked examples and reinforcement of
concepts through graded exercises and tests. This book, a highly
recommended, stand-alone guide to guaranteed success, caters for a
wide spectrum of learners and stimulates interest and enjoyment of
the curriculum content. This book is all you need in order to
prepare for the final Maths Literacy exam.
Hierdie 3 in 1 studiegids bied ’n gegronde oorgang tussen die
basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid behandel
is en die vaardighede wat nodig is vir die Graad 12-eindeksamen.
Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7
onderwerpe, Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp en
Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke.
Hierdie boek is volgepak met inhoud, toepassings en assessering en
sal tuis en in die klaskamer baie goed gebruik kan word. ’n
Toeganklike, logiese benadering maak die leerervaring makliker. Die
rangskikking en aanbieding van die materiaal gekombineer met
verduidelikende notas, motiveer leerders om hul vaardigheid in
hierdie kernvak te verbeter. Die uitgebreide reeks vrae fokus
daarop om vaardighede te ontwikkel om wiskundige probleme in die
werklike lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te
pak. Leerders word toegerus om uitdagende vrae met selfvertroue en
insig te benader. Al verskil hul vermoens en leerstyle, sal alle
Graad 11-leerders hierdie boek as ’n treffer ervaar.
This 3 in 1 study guide offers, for both learners and teachers, a
comprehensive and innovative approach to Maths Literacy. It
contains: Comprehensive Notes and Worked
Examples for all 7 topics, Exercises and ‘Test your
Understandings’ for each topic and Detailed
Answers with Explanations & handy hints. This book
provides a concrete solution to learners embarking on this subject.
It develops their skills and confidence in solving mathematical
problems relevant to the curriculum. The stimulating material with
easy-to-follow text and clear illustrations guide the learners
effortlessly through each topic. New concepts and techniques are
systematically reinforced and assessed throughout the book. An
essential study guide to success in Maths Literacy
This 3 in 1 study guide provides a solid transition between the
grounding concepts covered in Grade 10 Maths Literacy and the
skills required for the final Grade 12 exams. It contains:
Comprehensive Notes and Worked Examples for all 7
topics, Exercises and ‘Test your Understandings’ for each
topic and Detailed Answers
with Explanations & handy hints. This book is
jam-packed with content, application and assessment and would be
beneficial for both home and classroom use. The learning experience
is eased by an accessible, logical approach. The arrangement and
presentation of the material, combined with explanatory notes,
motivates learners to improve their proficiency in this core
subject. The extensive range of questions focusses on acquiring
skills to tackle real life mathematical problems within the
framework of the CAPS curriculum. Learners are enabled to approach
more challenging questions with confidence and insight. Grade 11
learners of varying abilities and learning styles will find this
book a winner.
|
You may like...
Finding Dory
Ellen DeGeneres, Albert Brooks, …
Blu-ray disc
(1)
R38
Discovery Miles 380
Nope
Jordan Peele
Blu-ray disc
R132
Discovery Miles 1 320
|