0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (12)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 12 of 12 matches in All Departments

Via Afrika Tegnologie Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T.... Via Afrika Tegnologie Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Out of stock

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Tegnologie Graad 9 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T.... Via Afrika Tegnologie Graad 9 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Out of stock

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Tegnologie Graad 9 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T.... Via Afrika Tegnologie Graad 9 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R213 R201 Discovery Miles 2 010 Save R12 (6%) Out of stock

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Tegnologie Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T.... Via Afrika Tegnologie Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Out of stock

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Technology Grade 7 Learner?s Book (Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, T.... Via Afrika Technology Grade 7 Learner?s Book (Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R181 R170 Discovery Miles 1 700 Save R11 (6%) Out of stock
Via Afrika Tegnologie Graad 7 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T.... Via Afrika Tegnologie Graad 7 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R181 R170 Discovery Miles 1 700 Save R11 (6%) Out of stock

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Technology Grade 7 Teacher?s Guide (Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, T.... Via Afrika Technology Grade 7 Teacher?s Guide (Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Out of stock

The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.

Via Afrika Tegnologie Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T.... Via Afrika Tegnologie Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R199 R187 Discovery Miles 1 870 Save R12 (6%) Out of stock

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Technology Grade 9 Teacher?s Guide (Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, T.... Via Afrika Technology Grade 9 Teacher?s Guide (Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Out of stock

The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.

Via Afrika Technology Grade 9 Learner?s Book (Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, T.... Via Afrika Technology Grade 9 Learner?s Book (Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R213 R201 Discovery Miles 2 010 Save R12 (6%) Out of stock
Via Afrika Technology Grade 8 Learner?s Book (Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, T.... Via Afrika Technology Grade 8 Learner?s Book (Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R199 R187 Discovery Miles 1 870 Save R12 (6%) Out of stock
Via Afrika Technology Grade 8 Teacher?s Guide (Paperback): R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, T.... Via Afrika Technology Grade 8 Teacher?s Guide (Paperback)
R.R. Gildenhuys, C Jacobs, K. Magagane, T. Mfusi, T. Motshaisa, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Out of stock

The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sony PULSE Explore Wireless Earbuds
R4,999 R4,749 Discovery Miles 47 490
Jurassic Park Trilogy Collection
Sam Neill, Laura Dern, … Blu-ray disc  (1)
R311 Discovery Miles 3 110
Dunlop Pro High Altitude Squash Ball…
R180 R155 Discovery Miles 1 550
Taurus Alpatec RCMB 27 - Ceramic Heater…
R1,999 R1,799 Discovery Miles 17 990
The Walking Dead: Season 1-5
Andrew Lincoln, David Morrissey, … DVD  (1)
R399 R149 Discovery Miles 1 490
Sudocrem Skin & Baby Care Barrier Cream…
R210 Discovery Miles 2 100
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Lucky Define - Plastic 3 Head…
R390 Discovery Miles 3 900
Nuovo All-In-One Car Seat (Black)
R3,599 R3,020 Discovery Miles 30 200
Focus Office Desk Chair (Black)
R1,199 R989 Discovery Miles 9 890

 

Partners