0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J. Anthony,... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R213 R201 Discovery Miles 2 010 Save R12 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J. Anthony,... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R181 R170 Discovery Miles 1 700 Save R11 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J.... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J.... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J.... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J. Anthony,... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R199 R187 Discovery Miles 1 870 Save R12 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Gym Towel & Bag
R78 Discovery Miles 780
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R95 Discovery Miles 950
Bostik Clear on Blister Card (25ml)
R38 Discovery Miles 380
Peptine Pro Canine/Feline Hydrolysed…
R369 R299 Discovery Miles 2 990
Mellerware Non-Stick Vapour ll Steam…
R348 Discovery Miles 3 480
Kenwood Steam Iron with Eco Function…
R649 R547 Discovery Miles 5 470
Croxley Create Wax Crayons - 8mm (24…
R26 Discovery Miles 260
Butterfly A4 160gsm Board Pad - Syco…
R75 Discovery Miles 750
Focus Office Desk Chair (Black)
R1,199 R615 Discovery Miles 6 150
Strontium Technology AMMO USB 3.1 flash…
R70 Discovery Miles 700

 

Partners