|
Showing 1 - 6 of
6 matches in All Departments
Hierdie is ’n boek oor feetjies. Daar is net een probleem … om elke
hoek en draai kruip monsters weg wat lawwe poetse bak. Is daar ooit
enige feetjies in hierdie boek?
This is a book about fairies. There’s only one problem … there are
monsters hiding around every corner, just waiting to pull all sorts of
silly pranks. Are there even any fairies in this book?
Twee uiteenlopende nagdiere leer mekaar ken en besluit om saam 'n hotel
oop te maak. Erdvark is impulsief en vol planne, heeltemal anders as
Ietermagô, wat eers alles wil oorweeg en die rustigheid vanself is!
Hierdie storie vol humor en avontuur ondersoek die elemente wat ware
vriendskap laat ontstaan. Uiteindelik is dit die vreemde klein
geskenkies wat die "hotelgaste" agterlaat wat Erdvark en Ietermagô laat
besef wat vriendskap werklik beteken. In Afrikaans vertaal deur Elsa
Silke.
Die geheimenisse van die kinderkamer is vol towerkrag, en net speelgoed wat oud en wys en ervare is soos die hobbelperd, verstaan alles daarvan. Wanneer die fluweelhasie in die kinderkamer kom woon, kyk die ander speelgoed neer op hom. Maar die hobbelperd verduidelik hoe 'n speelding "Rêrigwaar" kan word as iemand hulle genoeg liefhet. En toe die kind op 'n dag baie siek raak en die hasie verlaat, vind hy uit wat dit beteken om Rêrigwaar te wees.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R310
Discovery Miles 3 100
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.