0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal (Afrikaans, Paperback): Toef Jaeger Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal (Afrikaans, Paperback)
Toef Jaeger; Translated by Zandra Bezuidenhout
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R146 Discovery Miles 1 460 Ships in 2 - 4 working days

In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad – leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas. Eers veertig jaar later ontdek hy wat die rede was vir hierdie vertrek na Suid-Afrika: Sy pa was ’n kollaborateur in die Tweede Węreldoorlog. Die emigrasie is die begin van ’n lewe as buitestaander en vorm later die goue draad in sy skilderye en literęre werk.

Koning Eenoog is ’n boeiende biografie van die ewig soekende emigrant Henk van Woerden (1947–2005), ’n skrywer wat nie net ’n bekroonde oeuvre agtergelaat het nie (Een mond vol glas – Alan Paton Award en die Frans Kellendonk-prys, Ultramarijn – Gouden Uil en Inktaap) maar ook die Nederlandse literatuur oor Suid-Afrika verander het.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Why Doesn't Alicia Talk? - Understanding…
Debbi Hudak Paperback R244 R226 Discovery Miles 2 260
Where Do Dreams Come From?
Laureen R Flanagan Hardcover R519 Discovery Miles 5 190
Time and Relational Theory - Temporal…
C.J. Date, Hugh Darwen, … Paperback R1,244 Discovery Miles 12 440
Fundamentals of Relational Database…
S. Sumathi, S. Esakkirajan Hardcover R5,309 Discovery Miles 53 090
Pro Oracle Database 10g RAC on Linux…
J Dyke, S. Shaw Hardcover R1,587 Discovery Miles 15 870
Angelina Honey Bee - around autism and…
Latonea Washington Hardcover R625 Discovery Miles 6 250
What Will Jack Bring? - Making Moments…
Marlane Pentelechuk Hardcover R677 Discovery Miles 6 770
Distributed and Multi-database Systems
Angelo R. Bobak Hardcover R2,489 Discovery Miles 24 890
The Mouse in Beethoven's House
Chanel Rose Chow Hardcover R521 R485 Discovery Miles 4 850
Pro SQL Server 2008 Mirroring
Robert Davis, Ken Simmons Paperback R1,415 Discovery Miles 14 150

 

Partners