0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Benut ons Inheemse Bome (Afrikaans, Paperback, 3rd revised ed): Fanie Venter, Venter, Fanie & Julye-Ann, Julye-Ann Venter Benut ons Inheemse Bome (Afrikaans, Paperback, 3rd revised ed)
Fanie Venter, Venter, Fanie & Julye-Ann, Julye-Ann Venter; Photographs by Pitta Joffe
R470 R419 Discovery Miles 4 190 Save R51 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Benut ons Inheemse Bome is ongetwyfeld die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is.
Hierdie derde en hersiene uitgawe bevat 22 meer boomspesies. Die 163 boomsoorte is alfabeties volgens botaniese naam gerangskik, met meer as 850 volkleur foto’s geïllustreer en volledig bespreek.
Die volgende inligting is vir elke boomsoort ingesluit:
'n Inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies.
'n Volledige spesiebeskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken kan word, blom- en dratye, natuurlike verspreiding en habitat.
Die ekologiese rol en benutting deur soogdiere, voëls en insekte.
Ekonomiese waarde en gebruik deur die mens in tuine, op plase en elders as ’n bron van voedsel, vesel en medikasie.
Eienskappe van die hout en benutting daarvan deur die mens.
Duidelike riglyne oor die ent en kweek van elke boomsoort.
'n Kaart wat die natuurlike verspreiding van elke boomsoort aandui.
Meer as 850 volkleur foto’s wat met sorg uitgesoek is om die teks te komplementeer en te illustreer.
Die boek bevat ’n tabel wat boombenutting deur diere, voëls en insekte saamvat, bronverwysings en ’n indeks van algemene en botaniese name.
Hierdie waardevolle inheemse boomgids behoort die naslaan- en gebruiksbron te wees van elke tuinier, boer, natuurliefhebber, boomkweker, bosbouer en natuurbewaarder – trouens enigeen met ’n liefde en waardering vir bome.

Ook in Engels beskikbaar: Making the Most of Indigenous Trees

Making the most of indigenous trees (Paperback, 3rd revised ed): Fanie Venter, Julye-Ann Venter Making the most of indigenous trees (Paperback, 3rd revised ed)
Fanie Venter, Julye-Ann Venter; Photographs by Pitta Joffe 1
R470 R419 Discovery Miles 4 190 Save R51 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Making the most of Indigenous Trees is undoubtedly the most significant, useful and practical book ever to be published on this subject in South Africa. This third and revised edition contains 22 more tree species. The 163 tree species are alphabetically arranged according to the botanical name, illustrated with more than 850 photographs in full colour and discussed in detail. The following information is provided: An introduction section on tree propagation by seed, cuttings and truncheons. A detailed species description, diagnostic features, natural distribution and habitat. The ecological role and utilisation by mammals, birds and insects. Economic value and use by people, including use in gardens and on the farm, as a source of food for humans and animals, fibre and medicine. Properties of the wood and its utilisation by people. Specific guidelines on propagation and cultivation of each species. A map indicating the distribution of each species. More than 850 carefully selected colour photographs complement and illustrate the text. A table on the utilisation of indigenous trees by wildlife, references for further reading and an index to the common and botanical names are included. This valuable guide to indigenous trees should be within reach of every gardener, farmer, naturalist, nurseryman, forester and conservationist - in fact, anyone with a love and appreciation of trees.

Benut ons Inheemse Bome (Afrikaans, Paperback): Fanie Venter, July-Ann Venter Benut ons Inheemse Bome (Afrikaans, Paperback)
Fanie Venter, July-Ann Venter
R250 R223 Discovery Miles 2 230 Save R27 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die titel is gebaseer op 'n reeks artikels wat oor 'n periode van twee jaar in die tydskrif Farmer's Weekly verskyn het. Honderde versoeke van lesers dat die inligting in boekvorm beskikbaar gestel moet word, het tot hierdie publikasie gelei. 'n Volledige spesie beskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken kan word, blom- en dratye, natuurlike verspreiding en habitat. Die ekologiese rol en benutting deur soogdiere, voels en insekte. Ekonomiese waarde en gebruik deur die mens in tuine, op plase en elders as `n bron van voedsel, vesel en medikasie. Eienskappe van die hout en die benutting daarvan deur die mens. Duidelike riglyne oor die ent en kweek van elke boomsoort. 'n Kaart wat die natuurlike verspreiding van elke boomsoort in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho aandui. Meer as 750 volkleur foto's wat met sorg uitgesoek is om die teks te komplimenteer en te illustreer. Die titel bevat ook 'n inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies; 'n tabel wat boombenutting deur diere, voels en insekte saamvat; bronverwysings; en 'n indeks van algemene en botaniese name.

Making the Most of Indigenous Trees (Paperback, 2 Rev Ed): Fanie Venter, Julye-Ann Venter Making the Most of Indigenous Trees (Paperback, 2 Rev Ed)
Fanie Venter, Julye-Ann Venter
R215 R192 Discovery Miles 1 920 Save R23 (11%) Ships in 5 - 10 working days

This edition features seven additional tree species and a more accessible arrangement of trees according to their botanical name. More than 140 indigenous trees are discussed in detail with the following information provided for each tree: A detailed species description, diagnostic features, flowering and fruiting periods, natural distribution and habitat. The ecological role and utilisation by mammals, birds and insects. Economic value and use by people, including use in gardens and on the farm, as a source of food for humans and animals, fibre and medicine. Properties of the wood and its utilisation by people. Specific guidelines on propagation and cultivation of each species. A map indicating the distribution in South Africa. Swaziland and Lesotho is given for each species.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sampling Media
David Laderman, Laurel Westrup Hardcover R4,085 Discovery Miles 40 850
Handbook of Media Economics, Volume 2V
Simon P. Anderson, Joel Waldfogel, … Hardcover R5,782 R5,358 Discovery Miles 53 580
The Press in American Politics…
Patrick Novotny Hardcover R1,967 Discovery Miles 19 670
AZ Homes Square Toilet Brush Holder Set
R180 Discovery Miles 1 800
Introduction To Political Communication…
Brian McNair Paperback R474 Discovery Miles 4 740
Wenko Vacuum-LocŪ Corner Rack - Quadro…
R884 Discovery Miles 8 840
Africa's Media Image
Beverly G. Hawk Hardcover R2,780 Discovery Miles 27 800
The Oxford Handbook of Modern German…
Helmut Walser Smith Hardcover R4,840 Discovery Miles 48 400
Modern Romania - The End of Communism…
Tom Gallagher Hardcover R3,136 Discovery Miles 31 360
Media and Revolt - Strategies and…
Kathrin Fahlenbrach, Erling Sivertsen, … Paperback R1,016 Discovery Miles 10 160

 

Partners