|
Showing 1 - 25 of
37 matches in All Departments
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die
vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur
die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die
lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte,
kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels,
strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid
taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te
prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste
aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en
skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant!: Briljante
KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante
illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders
motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare
werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant +
gehalte = sukses!
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot
On has everything a learner needs in one book. Spot On improves
results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is
easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable
planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and
exams.

Platinum - eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en
geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite
sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante
onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle,
kontroletoetse en 'n vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en
onderrig maklik; briljant + gehalter = sukses!
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.

Die X-kit-studiegids vir Afrikaans Huistaal help graad 11- en
12-leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met
selfvertroue aan te pak. X-kits is geskryf deur ervare onderwysers,
sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge,
vraestelle en antwoorde.
Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat
enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom
wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie
ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing
vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die
natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan
lees. Bonusinhoud: Die boek bevat 'n paar nuttige lysies met wenke
wat jy by die skool kan gebruik, soos hoe om vir onvoorbereide
toesprake voor te berei.
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die
vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur
die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die
lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte,
kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels,
strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid
taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te
prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste
aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en
skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant!: Briljante
KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante
illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders
motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare
werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant +
gehalte = sukses!
Ons Almal het ʼn Storie gaan oor ʼn gewone paartjie, van jonk en verlief wees, ʼn lewe saam bou en swaarkry wat hul huwelik byna verwoes. Ook oor die dood van geliefdes.
Hierdie boek is bedoel vir mense wat al verlies ervaar het.
Ons almal het een of ander tyd hoop en ʼn reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ʼn reddingsboei wees.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
The Pathways series assists students in achieving the National
Certificate (Vocational) qualification. Pathways not only equips
students with the required knowledge, understanding and practical
skills, but also empowers them to apply this learning with
confidence in the classroom and ultimately in the workplace. Each
Pathways Student Book is clearly structured and easy to use. Each
topic covers every Subject Outcome, Learning Outcome and Assessment
Standard. Accessible, easy-to-understand language makes learning
easy. Concepts are clearly defined. A glossary at the beginning of
each topic clearly explains important words and terminology.
Informative artwork supports the text. This Student Book is
accompanied by a Lecturer’s Guide.
Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur
25 uiteenlopende skrywers – van bekende jeugboekskrywers soos
Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies
en Fanie Viljoen tot opwindende nuwe stemme soos Marietjie Vos en
Christo Davids (beter bekend as Errol van 7de Laan).
Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die
verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak
- 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die
prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel
is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in
die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat
woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe
ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n
belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van
die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese
word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke
gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die
eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van
voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte
hardop.
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die
vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur
die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die
lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte,
kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels,
strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid
taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te
prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste
aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en
skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant!: Briljante
KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante
illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders
motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare
werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant +
gehalte = sukses!
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot
On has everything a learner needs in one book. Spot On improves
results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is
easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable
planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and
exams.
The South African Herbal Pharmacopeia: Monographs of Medicinal and
Aromatic Plants is a collection of 25 original monographs of
medicinal plants that are currently under commercialization or have
the potential for commercialization into herbal medicinal products
for the global marketplace. Chapters include a general overview
covering synonyms, common names, conservation status, botany,
geographical distribution, ethnopharmacology, commercialization,
pharmacological evaluation, chemical profiling and quality control,
including HPTLC fingerprint analysis, UPLC analysis, gas
chromatography and mid-infrared spectroscopy analysis. Academics
researching pharmacy and analytical chemistry will benefit from the
detailed chemical profile on each species presented. Industrial
manufacturers of herbal products, herbal medicines, cosmetics, food
supplements, and national and international policymakers and
regulators will benefit from the overview provided at the beginning
of each chapter.
For every hero, there is a villain, and for every villain there is
a story. But how much do we really know about the villain? Filling
a gap in the field of gender representation and character
evolution, the chapters in this edited collection focus on female
villains in the fairy tale narratives of 21st Century media. Within
the realm of fairy tale study, the characters of princess, prince,
hero, and damsel in distress have been researched extensively,
however the female villain has rarely been the central focus of
academic study. Gender and Female Villains in 21st Century Fairy
Tale Narratives: From Evil Queens to Wicked Witches features
chapters from different academic disciplines such as television and
film studies, fan studies, character analysis, gender studies,
feminist studies and audience analysis. Through the primary lens of
gender studies, the collection delves into issues such as vanity,
body dysmorphia, femslash fandom, the lesbian gaze, the queering of
the villain-hero dichotomy, and morality and femininity. Concluding
by looking into physical disability, maternal subversion, and
social exclusion, as well as the construct of beauty 'ideals' as
applied to female villains, this collection breaks fresh ground by
putting the female villain at the centre of academic study.
|
You may like...
Poor Things
Emma Stone, Mark Ruffalo, …
DVD
R357
Discovery Miles 3 570
|