![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments
In the heart of Soweto, Gogo's Goodies Spaza transforms into a culinary
battleground during The Great Soweto Cook-Off! When Gogo Tina decides
to enter the prestigious competition, Tumi thinks she has the perfect
plan: she and her twin cousins will surprise Gogo and help her win the
competition by any creative means necessary. But they soon realise
there’s more to cooking than they thought, as things go from bad to
worse. Will this culinary catastrophe be too much to handle?
Tumi visits her Gogo in Soweto for the holidays. She and her twin cousins often help Gogo in her spaza shop. Gogo's Goodies is the oldest spaza in all of Soweto and Gogo's pride and joy. When Gogo leaves for a few days, Tumi has one of her crazy ideas: They will open the shop and run it themselves and earn loads of money! But they’ve never had to do it without Gogo, and things quickly get out of hand, making the spaza more famous than ever . . .
In Liewe Heksie: Leesboek 4 vang Liewe Heksie 'n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie. Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!
In Liewe Heksie: Leesboek 1 kry Heksie ’n verjaardag, Heksie en Blommie Kabouter sing in die straat om geld in te samel vir Blommeland se nuwe hospitaal, en Heksie spog op die strand met haar unieke bikini.
Suid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug! Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit. In Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer! Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!
Die skreeusnaakse avonture van twee seerower-knape, Len en Ben, wat ontsnap van 'n vreeslike lot, nl. dood deur verdrinking. Hulle word deur die bose Kaptein Bumshott van die seerowerskip Die Squirty Squid afgegooi, maar gered deur die wonderbaarlikste kreature – wat hulle ook uiteindelik uit die kake van die Vieslike vet gespikkelde aartappelvis en die kloue van die tiranieke mevrou Tira Niekel red. Dit is ’n storie waarvan seuns en meisies sal hou, jonger of ouer. Dit is propvol krakerige goed waarvan lesers van hierdie ouderdom hou. Vian Oelofsen se illustrasies is humoristies en vul die teks uitstekend aan.
|
You may like...
Meat and Meat Replacements - An…
Herbert L. Meiselman, Jose Manuel Lorenzo Rodriguez
Paperback
R5,155
Discovery Miles 51 550
Conversations With A Gentle Soul
Ahmed Kathrada, Sahm Venter
Paperback
(3)
United States Circuit Court of Appeals…
United States Court of Appeals
Paperback
R710
Discovery Miles 7 100
|