0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments

Liewe Heksie, Leesboek 7 (Afrikaans, Paperback): Verna Vels Liewe Heksie, Leesboek 7 (Afrikaans, Paperback)
Verna Vels; Illustrated by Vian Oelofsen
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers.

In Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te red.

Liewe Heksie: Leesboek 5 (Afrikaans, Paperback): Verna Vels Liewe Heksie: Leesboek 5 (Afrikaans, Paperback)
Verna Vels; Illustrated by Vian Oelofsen
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroee lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks. In Liewe Heksie: Leesboek 5 kry Liewe Heksie 'n kat, hou Blommeland konsert en gaan Liewe Heksie skool toe. Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

Liewe Heksie: Leesboek 4 (Afrikaans, Paperback): Verna Vels Liewe Heksie: Leesboek 4 (Afrikaans, Paperback)
Verna Vels; Illustrated by Vian Oelofsen
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Ships in 4 - 8 working days

In Liewe Heksie: Leesboek 4 vang Liewe Heksie 'n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie.

Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

Liewe Heksie: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback): Verna Vels Liewe Heksie: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback)
Verna Vels; Illustrated by Vian Oelofsen
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Suid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit.

In Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer!

Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

Liewe Heksie: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback): Verna Vels Liewe Heksie: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback)
Verna Vels; Illustrated by Vian Oelofsen
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Ships in 4 - 8 working days

In Liewe Heksie: Leesboek 1 kry Heksie ’n verjaardag, Heksie en Blommie Kabouter sing in die straat om geld in te samel vir Blommeland se nuwe hospitaal, en Heksie spog op die strand met haar unieke bikini.

Disaster At Gogo's Spaza (Paperback): Salamina Mosese Disaster At Gogo's Spaza (Paperback)
Salamina Mosese; Illustrated by Vian Oelofsen
R165 R142 Discovery Miles 1 420 Save R23 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Tumi visits her Gogo in Soweto for the holidays. She and her twin cousins often help Gogo in her spaza shop. Gogo's Goodies is the oldest spaza in all of Soweto and Gogo's pride and joy. When Gogo leaves for a few days, Tumi has one of her crazy ideas: They will open the shop and run it themselves and earn loads of money! But they’ve never had to do it without Gogo, and things quickly get out of hand, making the spaza more famous than ever . . .

Tjoppie se Besige Dag (Afrikaans, Board book): Liz de Villiers Tjoppie se Besige Dag (Afrikaans, Board book)
Liz de Villiers; Illustrated by Vian Oelofsen
R95 R75 Discovery Miles 750 Save R20 (21%) Pre-order

Dit is 'n nuwe dag en die son skyn buite. Tjoppie en sy maats verken die tuin en baljaar in die park. Wat gaan hulle nog alles doen?

Kom speel saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!

Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters bekendstel aan herkenbare dinge en situasies.

Tjoppie sê Goeienag (Afrikaans, Board book): Liz de Villiers Tjoppie sê Goeienag (Afrikaans, Board book)
Liz de Villiers; Illustrated by Vian Oelofsen
R95 R75 Discovery Miles 750 Save R20 (21%) Pre-order

"Dit was 'n besige dag. Tjoppie maak gereed om te gaan slaap. Hy pak sy speelgoed weg, baljaar in die bad en lees 'n lekker slaaptydstorie.

Kom sê goeienag saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!

Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters help om gereed te maak vir slaaptyd."

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
1 Litre Unicorn Waterbottle
R70 Discovery Miles 700
Ab Wheel
R209 R149 Discovery Miles 1 490
Bond No. 9 Chinatown Eau De Parfum Spray…
R7,495 R5,295 Discovery Miles 52 950
Nuclear - Inside South Africa's Secret…
Karyn Maughan, Kirsten Pearson Paperback R360 R309 Discovery Miles 3 090
Brother JA1400 Basic Multi Purpose…
 (3)
R3,299 R2,299 Discovery Miles 22 990
Gold Fresh Couture by Moschino EDP 100ml…
R920 Discovery Miles 9 200
Cellphone Ring & Stand [Black]
R22 Discovery Miles 220
Nuovo All-In-One Car Seat (Black)
R3,599 R3,020 Discovery Miles 30 200
First Aid Dressing No 3
R5 Discovery Miles 50
First Aid Dressing No 5
R9 Discovery Miles 90

 

Partners