|
|
Showing 1 - 7 of
7 matches in All Departments
Lyding is onlosmaaklik verweef met dit wat elke dag met ons almal
gebeur. Jy kan die nie systap nie. Dit kan 'n skielike verlies
wees, 'n ongeluk; die trauma van geweld of gesondheidsprobleme.
Soms is lyding kronies. Jy ontsnap bykans nooit daaraan nie. Die
kan selfs pandemies wees soos in die geval van MIV/Vigs. Dit is
juis dan, by hierdie grensoomblikke van lewe, dat ons begin vra:
Hoekom ek? Gelowiges vra: Waarom God? Waar is God in hierdie
ellende? Lyding stroop ons van alle oppervlakkige en kunsmatige
sekerhede. Sonder sin in die lewe word ons maklik 'n prooi van
sinisme, vertwyfeling of wanhoop. Nelson Mandela tuur vir 27 jaar
deur die tralievensters... Wat het hom geinspireer om voort te
gaan? Viktor Frankl kont onstnap van haglike kamptoestande. Wat
laat hom op daardie laaste oomblik omdraai na sy sterwende vriend
toe? Hy was bereik om selfs sy vryheid te verruil vir die luise van
'n kamp...
|
You may like...
Back Together
Michael Ball & Alfie Boe
CD
(1)
R122
Discovery Miles 1 220
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R367
R340
Discovery Miles 3 400
Sing 2
Blu-ray disc
R324
Discovery Miles 3 240
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.