0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek! - 30 Raaisels PLUS 'n Breinbreker (Afrikaans, Paperback): Willem Swanepoel Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek! - 30 Raaisels PLUS 'n Breinbreker (Afrikaans, Paperback)
Willem Swanepoel
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 14 - 18 working days

Wil jy verder as sinonieme en glanspersoonlikhede dink vir jou blokraaisels? Sien jy kans om laterale denke te laat gedy? Die wonderlike woordwęreld van kriptiese blokraaisels wag. ’n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind. Die Eerste Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek bevat dertig nuwe raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel. Kan jy dié breinbreker oplos sonder om die oplossings te raadpleeg? Sterkte vir die reis, en onthou: ’n Toeristeskip sonder soetgoed, is duister ten opsigte van betekenis!

Die Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek! 2 (Afrikaans, Paperback): Willem Swanepoel Die Afrikaanse Kriptiese Blokraaiboek! 2 (Afrikaans, Paperback)
Willem Swanepoel
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 14 - 18 working days

'n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding en laterale denke om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind.

Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II bevat nog dertig splinternuwe raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel vir dié wat dapper genoeg is.

Betree hierdie wonderlike woordwęreld, en onthou: Daar is ’n afdruk van ’n poot op ons almal se voorstoepe. (Skommel die letters van die woord VOORSTOEP en jy kry VOETSPOOR. Gebruik die volgende leidraad om tot die slotsom te kom: Daar is ’n afdruk van ’n poot op my deurmekaar voorstoep.)

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Card Holder & Money Clip
R227 Discovery Miles 2 270
Moto-Quip Short Aluminium Handled…
R69 Discovery Miles 690
Sluggem Pellets (500g)
R234 Discovery Miles 2 340
Cable Guy Ikon "Light Up" Deadpool…
R599 R549 Discovery Miles 5 490
Seagull Clear Storage Box (29lt)
R241 Discovery Miles 2 410
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R383 R310 Discovery Miles 3 100
Huntlea Koletto - Matlow Pet Bed…
R969 R562 Discovery Miles 5 620
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R95 Discovery Miles 950
Mousepad with Gel Wrist Support
R70 Discovery Miles 700
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R383 R310 Discovery Miles 3 100

 

Partners