|
|
Showing 1 - 6 of
6 matches in All Departments
Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die
voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike
aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep. Die
bree en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en
vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word,
word volledig in die reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses
maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker
dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het ‘n
sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan ‘n
wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die
wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar
toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal
onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in
die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese
Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en
aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te
implementeer.
|
You may like...
Kamikaze
Eminem
CD
R372
Discovery Miles 3 720
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R367
R340
Discovery Miles 3 400
|