0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments

Anders - 'n Paranormale Liefdesverhaal (Afrikaans, Paperback): Yolande Pienaar Anders - 'n Paranormale Liefdesverhaal (Afrikaans, Paperback)
Yolande Pienaar
R459 Discovery Miles 4 590 Ships in 18 - 22 working days
Omnibus 1: Katelknaap Vir Carlien & Gogga Op 'n Harley (Afrikaans, Paperback): Yolande Pienaar Omnibus 1: Katelknaap Vir Carlien & Gogga Op 'n Harley (Afrikaans, Paperback)
Yolande Pienaar
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 18 - 22 working days

Katelknaap vir Carlien Weduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Streekhoflanddros om haar besig te hou. Totdat sy een oggend gaan draf en letterlik in 'n blonde adonis vashardloop wat haar lewe onherroeplik verander. Te midde van die skindertonge op die dorp, vind Carlien uit dat liefde hom nie deur die ouderdom laat voorskryf nie. Gogga op ’n Harley Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkelaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou hê. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.

Speelgoed (Afrikaans, Paperback): Yolande Pienaar Speelgoed (Afrikaans, Paperback)
Yolande Pienaar
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 18 - 22 working days

Vier jaar gelede het Kaptein Hugo Dreyer haar verdink dat sy 'n aandeel gehad het in die moord op haar pa. Nou glo hy dat sy betrokke is by die ontsnapping van haar eks uit die gevangenis. Wanneer hy ongenooid op Annelie Verwey se forelhengelplaas arriveer, dwing hy haar om haar eie waardesisteme te ontleed terwyl sy veg om die behoud van haar hart. Maar dinge is nooit eenvoudig nie en Annelie moet besluit of sy genoeg moed het om slegs die lyflike plesiere wat Hugo aanbied, te aanvaar. Kan sy die stoute skoene wat hy so eroties aanbied aantrek sonder om haar hart en siel in die proses te verloor?

Gogga op 'n Harley (Afrikaans, Paperback): Yolande Pienaar Gogga op 'n Harley (Afrikaans, Paperback)
Yolande Pienaar
R207 Discovery Miles 2 070 Ships in 18 - 22 working days

Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkellaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou he. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.

Katelknaap vir Carlien (Afrikaans, Paperback): Yolande Pienaar Katelknaap vir Carlien (Afrikaans, Paperback)
Yolande Pienaar
R214 Discovery Miles 2 140 Ships in 18 - 22 working days

Weduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Streekhoflanddros om haar besig te hou. Totdat sy een oggend gaan draf en letterlik in 'n blonde adonis vashardloop wat haar lewe onherroeplik verander. Te midde van die skindertonge op die dorp, vind Carlien uit dat liefde hom nie deur die ouderdom laat voorskryf nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
To Die or Not to Die - Ten Tricks to…
Judy Cook Hardcover R673 Discovery Miles 6 730
M E G A V E R S E - The Universe of…
Stephen Blaha Hardcover R1,773 Discovery Miles 17 730
Manuscript Paper for Kids - Colorful…
Young Dreamers Press Paperback R288 Discovery Miles 2 880
Funko Pop! Games: Pokemon - Greninja
R219 Discovery Miles 2 190
The Variety of Values - Essays on…
Susan Wolf Hardcover R3,838 Discovery Miles 38 380
Parker Jotter Ballpoint Pen & Pencil Set…
 (1)
R932 Discovery Miles 9 320
Popup Credit Card Holder Wallet (Grey…
R289 R189 Discovery Miles 1 890
On Becoming Lost - A Naturalist's Search…
Cathy Johnson Hardcover R783 Discovery Miles 7 830
ZA Elegant Cherry Blossom Earrings…
R439 R299 Discovery Miles 2 990
Acitizen's Disclosure on UFOs and Eti…
Terence M Tibando Hardcover R1,791 Discovery Miles 17 910

 

Partners