0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments

Samoe(r)sa Reis - Bygewerk En Bygereis (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe): c. Johan Bakkes Samoe(r)sa Reis - Bygewerk En Bygereis (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
c. Johan Bakkes
R307 Discovery Miles 3 070 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Die wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wil doen, inpas nie. Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie!

Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, daar waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het.

Openbaring - 'n Reisjoernaal (Paperback, Nuwe Uitgawe): c. Johan Bakkes Openbaring - 'n Reisjoernaal (Paperback, Nuwe Uitgawe)
c. Johan Bakkes
R307 Discovery Miles 3 070 Ships in 6 - 10 working days

Openbaring is 'n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes ­- C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en 'n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie.

Hoekom? Want dié reisigers doen hul bes om nie “lou” te wees nie, maar met absolute oorgawe te lewe!

Nou's Ons In Ons Donner In (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): c. Johan Bakkes Nou's Ons In Ons Donner In (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
c. Johan Bakkes
R307 Discovery Miles 3 070 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

c. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale.

Amper twintig jaar ná die verskyning van c. Johan Bakkes se tweede boek, Nou’s ons in ons donner in tref dit weer die rak – nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk.

Dit is ’n terugblik sowel as nuwe ervarings/ gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.

Moer Toe Die Vreemde In (Afrikaans, Paperback): c. Johan Bakkes Moer Toe Die Vreemde In (Afrikaans, Paperback)
c. Johan Bakkes
R276 Discovery Miles 2 760 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Twintig jaar ná die verskyning van C. Johan Bakkes se eerste boek, Moertoe die vreemde in tref dit weer die rak – nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Dit is ’n terugblik sowel as nuwe ervarings/ gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.

Hou die Kruit Droog (Afrikaans, Paperback): c. Johan Bakkes Hou die Kruit Droog (Afrikaans, Paperback)
c. Johan Bakkes
R307 Discovery Miles 3 070 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The New Breed
Gary Chester Paperback  (2)
R440 R407 Discovery Miles 4 070
Art And Crime
Stefan Koldehoff, Tobias Timm Hardcover R525 Discovery Miles 5 250
Murder & Mayhem on Chicago's North Side
Troy Taylor Paperback R484 R448 Discovery Miles 4 480
Air Pollution Modelling and Simulation
Bruno Sportisse Hardcover R5,472 Discovery Miles 54 720
Climate Variability and Change in High…
Henry F. Diaz Hardcover R2,690 Discovery Miles 26 900
Murder in Michigan's Upper Peninsula
Sonny Longtine Paperback R533 R492 Discovery Miles 4 920
The Master Drummer - Expanded Edition…
John Riley Book R640 R569 Discovery Miles 5 690
Small-Town Slayings in South Carolina
Rita Y. Shuler Paperback R497 R464 Discovery Miles 4 640
A Conguero's Conguero - A Memoir of…
Bella Martinez Hardcover R1,127 Discovery Miles 11 270
Remote Sensing of Atmosphere and Ocean…
Frank S. 'Marzano, Guido Visconti Hardcover R4,828 Discovery Miles 48 280

 

Partners