0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (3)
  • R100 - R250 (18)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 6 > Afrikaans

Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback)
R180 R168 Discovery Miles 1 680 Save R12 (7%) In Stock

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Die Flixies Groet - Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Flixies Groet - Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

'n Klein briefie fladder deur die lug en beland tussen Facto se voete terwyl hy onder sy gunstelingboom vir die Flixies sit en wag. Dis ’n afskeidsbriefie – van die Flixies. Facto is verslae, maar hy is ook opgewonde oor al die nuwe feite wat hy by die Flixies geleer het en die kennis wat hy opgedoen het oor ons wonderlike planeet, Aarde. Facto kyk nou met nuwe oë na al die lewende goedjies rondom hom en hy besef dat elkeen 'n belangrike rol het om te speel op hierdie wonderplek wat ons Aarde noem.

Dit Wemel En Woel Op Ruimpteskip Aarde - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Dit Wemel En Woel Op Ruimpteskip Aarde - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies maak kennis met ’n nuwe begrip – biodiversiteit – die verskeidenheid van alle vorme van lewe. Hoekom moet daar so baie soorte wees? Is al hierdie vorme van lewe nodig? Sou Ruimteskip Aarde nie net so goed gewerk het as daar net 'n paar soorte superdiere en superplante op Aarde geleef het nie?

Dux vertel vir Blox dat daar eenhonderdmiljoen verskillende soorte plante en diere bestaan waaraan mense al name gegee het – en dan is daar nog plekke op Aarde waar daar heel waarskynlik soorte leef wat nog ontdek en beskryf moet word! Facto kan nie wag om meer hieroor uit te vind nie...

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Die Dinkskrum: Hoekom So Baie Soorte? - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Dinkskrum: Hoekom So Baie Soorte? - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies kom by die see bymekaar omdat daar so baie verskillende soorte plante en diere langs die kuslyn is. Hulle hou ’n dinkskrum om die verskillende redes te bespreek waarom biodiversiteit so belangrik is en maak dan plakkate uit blare en skulpe om dit wat hulle geleer het met ander te deel.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Klein, Klam Biome - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Klein, Klam Biome - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Kwax is die vleiland-spesialis, want dis die plek waar hy die graagste sy tyd deurbring. Hy vertel van 'n groot verskeidenheid plante wat in die klammigheid rondom en ook in die water van die vleilande groei. Die vleiland-bioom is baie klein, maar het ’n baie hoë biodiversiteit. Ongelukkig is omtrent al ons vleilande onder groot druk, veral daardie wat naby die kus geleë is. Facto het altyd gedink vleilande is sommer net modderpoele met plante, maar hy vind by die Flixies uit dat vleilande baie, baie belangrik vir mense en diere is!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Die Mooiste Van Almal - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Mooiste Van Almal - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Facto hoor by die Flixies van 'n smal strokie land naby die kus van Wes- en Suid-Kaapland waar die merkwaardigste bioom in die hele wêreld voorkom. Dis ’n bioom wat so spesiaal en eiesoortig is dat dit as een van die sewe Plantkoninkryke van die wêreld beskou word. Ouma Flox maak vir die Flixies spesiale reënboogsosaties om aan te peusel terwyl hulle aandagtig luister na die storie van die Kaapse Fynbostuin!

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Die Flixies Groet - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Flixies Groet - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

'n Klein briefie fladder deur die lug en beland tussen Facto se voete terwyl hy onder sy gunstelingboom vir die Flixies sit en wag. Dis ’n afskeidsbriefie – van die Flixies. Facto is verslae, maar hy is ook opgewonde oor al die nuwe feite wat hy by die Flixies geleer het en die kennis wat hy opgedoen het oor ons wonderlike planeet, Aarde. Facto kyk nou met nuwe oë na al die lewende goedjies rondom hom en hy besef dat elkeen 'n belangrike rol het om te speel op hierdie wonderplek wat ons Aarde noem.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Biodiversiteit In Gevaar - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Biodiversiteit In Gevaar - Onderwysersgids Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixie-stories is geskryf en word in die skole gebruik om twee groot krisisse aan te spreek: ’n omgewingskrisis en ’n geletterdheidskrisis. Ons planeet Aarde is in die nood en jong lesers en hul opvoeders moet bewus gemaak word van biodiversiteit en ons almal se verantwoordelikheid om te sorg vir die kwaliteit van lewe op Aarde.

Die Onderwysersgids sluit in:

  • ‘n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word.
  • ‘n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word.
  • Hoogtepunte in die teks, met ‘n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig.
  • Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf.
  • Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit.
Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 5 - 10 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 28: 
Takalani en die verskriklike groot vuur - Huistaal... Via Afrika Afrikaans Huistaal Intermediêre Fase Gevlakte Leesboek 28: Takalani en die verskriklike groot vuur - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R100 Discovery Miles 1 000 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R213 Discovery Miles 2 130 Ships in 4 - 6 working days
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 6 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 6 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R242 Discovery Miles 2 420 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerdeboeke, Onderwysersgidse met Audio CD, Leesboeke.

Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 6 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, L.... Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 6 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, L. Hofmeyr, A. Le Roux, …
R242 Discovery Miles 2 420 Ships in 5 - 10 working days
Superfiks in Afrikaans Gr 6 (Afrikaans, Paperback): W. Louw Superfiks in Afrikaans Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
W. Louw
R60 Discovery Miles 600 Ships in 5 - 10 working days

Superfiks is 'n aanvullende werkboek om graad 6-kinders se sleutelvaardighede in taal te ondersteun en te verryk.

Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 6 Leesboek  (Afrikaans, Paperback): J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, L.... Platinum Afrikaans Huistaal NKABV - Graad 6 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, L. Hofmeyr, J. Hugo, …
R210 Discovery Miles 2 100 Ships in 5 - 10 working days
Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 6 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 6 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R123 Discovery Miles 1 230 Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:

- ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom

- ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen

- Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling

- ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester

- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.

- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): G. Cloete, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel, C. Janse van Rensburg Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
G. Cloete, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel, C. Janse van Rensburg
R171 Discovery Miles 1 710 Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels

Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 6 Onderwysersgids  (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 6 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux
R329 Discovery Miles 3 290 Ships in 5 - 10 working days
Platinum Afrikaans Huistaal  - Graad 6 Onderwysersgids   (Afrikaans, Paperback): Platinum Afrikaans Huistaal - Graad 6 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R372 Discovery Miles 3 720 Ships in 5 - 10 working days
De Seekoei-boek - Gr 6 - Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws De Seekoei-boek - Gr 6 - Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R210 Discovery Miles 2 100 Ships in 5 - 10 working days
Nuwe Woordeboek Sonder Grense - Gr 6: Workbook [Eeste en Tweede Addisionele Taal leerders] (Afrikaans, Paperback): R. Gouws, M.... Nuwe Woordeboek Sonder Grense - Gr 6: Workbook [Eeste en Tweede Addisionele Taal leerders] (Afrikaans, Paperback)
R. Gouws, M. Stark, L. Gouws, S. Gouws, M. Latti
R98 Discovery Miles 980 Ships in 4 - 6 working days

Nuwe woordeboek sonder grense is 'n woordeboek, gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir eerste en tweede addisionele taal-leerder van Afrikaans vanaf graad 4 tot graad 12. Dit word ondersteun deur die gewilde Nuwe Afrikaans sonder grense handboekreeks. Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar 'n lys van Engelse vertalings van al die inskrywings agterin is. Leerders kan dus die Engelse word opsoek en dan na die regte Afrikaans word blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees.

Afrikaans Ons Taal - Gr 6: Teacher's Guide (Afrikaans, Paperback): A. Engelbrecht, M. Mihai, W. Louw, K. Sadie Afrikaans Ons Taal - Gr 6: Teacher's Guide (Afrikaans, Paperback)
A. Engelbrecht, M. Mihai, W. Louw, K. Sadie
R200 Discovery Miles 2 000 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie staatmaker-reeks is volledig hersien en herwerk vir die hersiene nasionale kurrikulum en is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir alle intermediere fase-leerders met Afrikaans as huistaal. Die reeks bevat aktuele en interessante tekste wat aansluit by die ervaringwereld van die leerder. Afrikaans ons taal sluit luister- en mondelinge aktiwiteite in, werk interaktief met stimulerende visuele tekste en laat die leerder die taal verken en taalbeginsles self ontdek. Verder bied dit die leerder die geleentheid om te leer hoe taalelemente funksioneer. 'n Wye verskeidenheid oefeninge en aktiwiteite help leerder om die taal aan te leer sonder om bloot taalkennis te toets. Afrikaans ons taal bevat uitgebreide oefening om leeruikoms 6 (taalstruktuur en -gebruik) in te skep. Vir die onderwyser is daar 'n breedvoerige ontleding en duidelike uiteensetting van die inhoud volgens die leeruitkomste (luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en -gebruik), asook volledige inligting oor die hersiene nasionale kurrikulum met forokopieerbare assesseringsblaaie en strategiee.

Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 6 Leesboek  (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 6 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R244 Discovery Miles 2 440 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Blood Trail
Tony Park Paperback R310 R281 Discovery Miles 2 810
Introduction to the Theory of…
Michael Sipser Hardcover R1,272 R1,183 Discovery Miles 11 830
Suspects
Danielle Steel Paperback  (3)
R401 Discovery Miles 4 010
Fundamentals of Spatial Information…
Robert Laurini, Derek Thompson Hardcover R1,451 Discovery Miles 14 510
Advances in Imaging and Electron…
Jamal Deen Hardcover R5,277 Discovery Miles 52 770
Foundations Of Computer Science
Behrouz Forouzan Paperback R1,193 R1,119 Discovery Miles 11 190
Practical Guide to Usability Testing
Joseph S. Dumas, Janice C. Redish Paperback R984 Discovery Miles 9 840
Sphingolipids in Cancer, Volume 140
Charles E. Chalfant, Paul B. Fisher Hardcover R3,743 Discovery Miles 37 430
Advances in Experimental Philosophy of…
Daniel A. Wilkenfeld, Richard Samuels Hardcover R3,990 Discovery Miles 39 900
Molecular Imaging of Prostate Cancer, An…
Hossein Jadvar Hardcover R1,318 Discovery Miles 13 180

Partners