![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 10 > Afrikaans
Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.
Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand
wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien
as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders,
mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die
tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n
verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste,
luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop
– dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in
tuisskool.
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer
en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Eerste
Addisionele Taal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is ’n taalhersieningsboek
vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met oefeninge vir taalstrukture
en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende
taalaspekte: woordeskat-uitbreiding, woordkeuses, sinsbou, spelling en
punktuasie. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die
Nasionale Eksamenvraestel 1 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (NSS
en IEB) opgestel.
• Vir graad 8 tot 12 en verder.
Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte hardop.
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer
en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad
10-12 ideaal maak:
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek an Graad 1 tot Graad 12 em voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
The X-kit Afrikaans for English Speakers is the ideal reference guide for beginner or near-beginner learners of Afrikaans. This essential companion contains everything English speakers need to know about Afrikaans words, spelling, pronunciation, speaking, vocabulary, writing, phonetics, sentences and paragraphs to achieve excellent results in Afrikaans.
|
You may like...
Environmental Sustainability and…
Pardeep Singh, Joao Paulo Bassin, …
Paperback
R4,594
Discovery Miles 45 940
Offshore Process Safety, Volume 2
Faisal Khan, Rouzbeh Abbassi
Paperback
R5,272
Discovery Miles 52 720
Membranes with Functionalized…
Suman Dutta, Chaudhery Mustansar Hussain
Paperback
R4,540
Discovery Miles 45 400
Nanoparticle Technology Handbook
Makio Naito, Toyokazu Yokoyama, …
Hardcover
Sustainable Technologies for Remediation…
Mohammad Hadi Dehghani, Rama Rao Karri, …
Paperback
R4,540
Discovery Miles 45 400
14th International Symposium on Process…
Yoshiyuki Yamashita, Manabu Kano
Hardcover
R11,098
Discovery Miles 110 980
|