0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (6)
  • R100 - R250 (18)
  • R250 - R500 (6)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 2 > Afrikaans

My Eerste Tweetalige Woordeboek / My First Bilingual Dictionary (Afrikaans, Hardcover): Miles Kelly My Eerste Tweetalige Woordeboek / My First Bilingual Dictionary (Afrikaans, Hardcover)
Miles Kelly
R315 R281 Discovery Miles 2 810 Save R34 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Children can explore their world with this fun first dictionary and learn the names of various things around them. Each page is packed with pictures and things to find and talk about. These books are hard back with full colour illustrations.

Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer. Elke bladsy is vol prente en dinge om te soek en oor te praat. Dié boeke is hardeband met volkleur illustrasies.

My Desktop Woordeboek - Graad 1-3 (Afrikaans, Paperback): My Desktop Woordeboek - Graad 1-3 (Afrikaans, Paperback)
R77 Discovery Miles 770 Ships in 5 - 8 working days

Die My "desktop" woordeboek is ontwerp , geskryf en geillustreet vir jong kinders wat aan geskrewe taal blootgestel word.

Kenmerkwe van My "desktop: woordeboek is :

  • Handige groote , kleiner as A4 so dit pas maklik in leerders se laai of tas.
  • 'n Lys van A-Z woorde (een per dubbelblad wat gereeld deur leerders in skryfwerk gebruik word.
  • 'n Blankoblok op die alfabetbladsye (bl. 4-55) wat leerders toelaat om toepaslike letters en woorde in hul eie handskrif te skryf volgens wat hul by skool leer.
  • 'n Gewilde , relevante tema vir elke letter van die alfabet en woorde wat met die tema verband hou word omring deur aantreklike en insiggewende kunswerke. Hierdie woorde , saam met die illustrasies , sal taalontwikkeling bevorder , woordeskat uitbrei , dien as boustene vir die uitbreiding van idees en die belangstelling in leer stimuleer.

Aanvullende woordelyste oor gewilde onderwerpe en temas aan die einde van die boek.

Goue Reeks Vlak 3: Die sewe maats (Afrikaans, Book): Goue Reeks Vlak 3: Die sewe maats (Afrikaans, Book)
R159 Discovery Miles 1 590 In Stock
Platinum Afrikaans: Gr 2: Leerdersboek pakket - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Platinum Afrikaans: Gr 2: Leerdersboek pakket - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 5 - 10 working days
Goue Reeks Vlak 5: Vader Son (Aanvullende boek) (Afrikaans, Staple bound): Goue Reeks Vlak 5: Vader Son (Aanvullende boek) (Afrikaans, Staple bound)
R82 Discovery Miles 820 Ships in 2 - 4 working days
Goue Reeks Vlak 7: Die verjaardagpresent (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback): Goue Reeks Vlak 7: Die verjaardagpresent (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback)
R100 Discovery Miles 1 000 Ships in 2 - 4 working days

Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het self daarmee leer lees – en dit werk steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer beskikbaar. Dit volg ’n basiese benadering tot leesonderrig deur klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling, herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009) bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong lesers.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Klankeprogram Grondslagfase Onderwysersgids - Grondslagfase (Afrikaans, Paperback): R.... Via Afrika Afrikaans Huistaal Klankeprogram Grondslagfase Onderwysersgids - Grondslagfase (Afrikaans, Paperback)
R. Barkhuysen, J. Dowd, J. du Plessis, J. Kitshoff, E. van der Westhuizen, …
R201 Discovery Miles 2 010 Ships in 2 - 4 working days
Goue Reeks Vlak 5: Seestories (Afrikaans, Book): Goue Reeks Vlak 5: Seestories (Afrikaans, Book)
R124 Discovery Miles 1 240 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leerderboek - Home language (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leerderboek - Home language (Afrikaans, Paperback)
R137 Discovery Miles 1 370 Ships in 2 - 4 working days
Goue Reeks Vlak 4: 'n Dag op skool (Afrikaans, Book): Goue Reeks Vlak 4: 'n Dag op skool (Afrikaans, Book)
R109 Discovery Miles 1 090 Ships in 2 - 4 working days
Goue Reeks Vlak 4: Hannie Haar (Aanvullende boek) (Afrikaans, Staple bound): Goue Reeks Vlak 4: Hannie Haar (Aanvullende boek) (Afrikaans, Staple bound)
R100 Discovery Miles 1 000 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Grootboek 5 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Johan van Lill Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Grootboek 5 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan van Lill
R308 Discovery Miles 3 080 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leesboek 5
Stories:  1. Die advertensie  2. Vicky bou 'n dam  3. Slaap soet -... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leesboek 5 Stories: 1. Die advertensie 2. Vicky bou 'n dam 3. Slaap soet - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan van Lill
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leesboek 3
Stories:  1. Wie wil wat wees?  2. 'n Vliegtuig vir my  3.  Themba se... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leesboek 3 Stories: 1. Wie wil wat wees? 2. 'n Vliegtuig vir my 3. Themba se fiets - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan van Lill
R131 Discovery Miles 1 310 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leesboek 2 
Stories: 1. By die watergat  2. Sal jy swaeltjie?  3. Die gelukkige kreef -... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Leesboek 2 Stories: 1. By die watergat 2. Sal jy swaeltjie? 3. Die gelukkige kreef - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan van Lill
R131 Discovery Miles 1 310 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Onderwysersgids - Home language (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Onderwysersgids - Home language (Afrikaans, Paperback)
R275 Discovery Miles 2 750 Ships in 2 - 4 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Werkboek - Home language (Afrikaans, Paperback): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Werkboek - Home language (Afrikaans, Paperback)
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 2 - 4 working days
Goue Reeks Vlak 8: Wildtuin en ander stories (Afrikaans, Paperback): Goue Reeks Vlak 8: Wildtuin en ander stories (Afrikaans, Paperback)
R217 Discovery Miles 2 170 Ships in 2 - 4 working days
Goue Reeks Vlak 5: Jannie huil (Aanvullende boek) (Afrikaans, Book): Goue Reeks Vlak 5: Jannie huil (Aanvullende boek) (Afrikaans, Book)
R94 Discovery Miles 940 Ships in 2 - 4 working days
Goue Reeks Vlak 5: Vissie Duikboot (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback): Goue Reeks Vlak 5: Vissie Duikboot (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback)
R96 Discovery Miles 960 Ships in 2 - 4 working days
Goue Reeks Vlak 7: Die tweede venster (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback): Goue Reeks Vlak 7: Die tweede venster (Aanvullende boek) (Afrikaans, Paperback)
R100 Discovery Miles 1 000 Ships in 2 - 4 working days

Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het self daarmee leer lees - en dit werk steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer beskikbaar. Dit volg 'n basiese benadering tot leesonderrig deur klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling, herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009) bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong lesers.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback): G. Maree, G. Peters Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
G. Maree, G. Peters
R171 Discovery Miles 1 710 Ships in 5 - 10 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Geletterdheid en Gesyferdheid. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Superfiks in Afrikaans Gr 2 (Afrikaans, Paperback): W. Louw Superfiks in Afrikaans Gr 2 (Afrikaans, Paperback)
W. Louw
R60 Discovery Miles 600 Ships in 5 - 10 working days

Superfiks is 'n aanvullende werkboek om graad 2-kinders se sleutelvaardighede in taal te ondersteun en te verryk.

Platinum Afrikaans - Graad 2: Leesboek Pakket (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans - Graad 2: Leesboek Pakket (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, L De Beer, D. Heese, I. Lewis, T. Morris
R314 Discovery Miles 3 140 Ships in 5 - 10 working days
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 5 Boek 4 Leesboek: Lebo wil 'n held wees: Vlak 5: Boek 4: Graad 2 (Afrikaans, Paperback): D.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 5 Boek 4 Leesboek: Lebo wil 'n held wees: Vlak 5: Boek 4: Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
D. Botha
R67 Discovery Miles 670 Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak.

Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Friends with Boys
Faith Erin Hicks Paperback R363 R340 Discovery Miles 3 400
The Mountain Is You - Transforming…
Brianna Wiest Paperback R599 R532 Discovery Miles 5 320
Database Systems - Design…
Carlos Coronel, Steven Morris Paperback R1,395 R1,299 Discovery Miles 12 990
Complex Systems and Clouds - A…
Dan C. Marinescu Paperback R797 Discovery Miles 7 970
Implementing SAP SuccessFactors - A…
Permanand Singh Hardcover R634 R578 Discovery Miles 5 780
Clean Architecture - A Craftsman's Guide…
Robert Martin Paperback  (1)
R860 R741 Discovery Miles 7 410
A Research Agenda for Tourism and…
Richard Sharpley, David Harrison Paperback R954 Discovery Miles 9 540
The Vamps: Meet the Vamps
The Vamps DVD  (1)
R186 Discovery Miles 1 860
Handbook for Sustainable Tourism…
Anna Spenceley Paperback R1,576 Discovery Miles 15 760
Aly Bain: Aly Meets the Cajuns
Aly Bain, D L Menard, … DVD R528 Discovery Miles 5 280

 

Partners