|
Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories
 |
Oso
(Hardcover)
Janice Perry-Kennedy Lmft; Illustrated by Tammy Artis
|
R596
R544
Discovery Miles 5 440
Save R52 (9%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
 |
My Kitty
(Hardcover)
Nanna Wrinkles; Illustrated by Yosephine A Djohan
|
R636
R572
Discovery Miles 5 720
Save R64 (10%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
Hierdie is ‘n drie-in-een boek! (Die dansende hasie; Die
strooimeisie & Die feetjiebal). Hanli die hasie is die
Afrikaanse vertaling van die gewilde Engelse boek Lettice – waarvan
daar al oor ’n miljoen boeke verkoop is. Hanli is ’n vrolike hasie
wat saam met haar gesin hoog teen die kruin van ’n heuwel woon.
Knibbel, knibbel, hop, hop, elke dag is presies dieselfde...
behalwe wanneer sy verras word! Op ’n dag sien Hanli ’n prentjie
van ’n ballerina en daar en dan besluit sy dat sy ’n dansende ster
wil word. Sy sluit by ’n balletskool aan en oefen elke dag
pligsgetrou. Maar sal so ’n klein hasie die danspassies regkry? ’n
Ander keer ontvang Hanli ’n briefie: Sy word gevra om strooimeisie
by ’n troue te wees. Dit klink so opwindend! Hanli kan haar oe nie
glo toe sy haar pragtige strooimeisierok sien nie! Die wonderlikste
verrassing van almal is toe Hanli genooi word om ’n feetjiebal in
feetjieland by te woon. Net toe sy dink die dag kan nie meer
betowerend word nie, kom die Feekoningin daar aan met ’n besonderse
geskenk – spesiaal vir Hanli. Hanli die hasie sal reguit in klein
dogtertjies se harte in hop!
Pedro Pony is having a superhero birthday party and Peppa is
invited. But who will is the special guest? Lift the flaps to find
out all the hilarious things that happen at a superhero birthday
party! Everybody loves Super-Birthdays! Also Available: Peppa Pig:
Peppa's Mermaid Friends: A lift-the-flap book Peppa Pig: Best
Friends: A lift-the-flap book Peppa Pig: Peppa at the Farm: A
lift-the-flap book Peppa Pig: Peppa at the Aquarium: A
lift-the-flap book
|
|