|
|
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice
Oorvloedige liefde bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar.
Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ’n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef.
Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.
This set of 8 nativity scene figures captures a most important moment
in the story of when Jesus became a man.
Each piece has been hand-painted in beige and gold.
The set features Joseph, Mary, a Sheepherder, a Cow, a Sheep and a
Donkey, displaying gifts and adoration for the Christ Child.
Remember the significance of this moment, and keep it close to your
family's hearts and minds this Christmas.
• Figurines are beige and gold
• Resin
• Figurines vary in height, from 35mm up to 185mm
• Gift box dimensions: 355 x 340 x 100mm
•The figures are packaged securely into a polystyrene die-cut box to
ensure that you receive your set in excellent condition.
• Packaged in a cardboard gift box - Packaging can be reused for
storage.
Riekert Botha neem lesers in Ek Is Tot Alles In Staat: Deur Hom Wat My
Krag Gee: 10 Studies Oor Die Boek Filippense deur die vreugde-brief
Filippense en daag elkeen uit om die ware betekenis van dié bekende
boek te ontdek.
Dié bekende skrywer breek Filippense in 10 studies op om te sien wat
die boodskap van die boek is. Eerstens word daar gekyk vir wie die boek
oorspronklik geskryf is en wat die boodskap vir hulle was. Dan kan die
leser uitvind wat hierdie boek vir hom of haar persoonlik sê. Ons
omstandighede is vandag anders as die eerste lesers van die brief s’n,
maar God se boodskap bly dieselfde deur al die eeue heen.
Groot gedeeltes Bybelteks uit die NLV in Ek is tot alles in staat sorg
vir maklike naslaan.
As die hoof van die huis wat ook nog werkstres moet hanteer, kan dit
soms vir jou voel of jy die hele wêreld op jou skouers dra. Maar jy is
nie alleen nie. God is reg langs jou.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir mans bevat 366 daaglikse gedagtes
wat jou sal help om die daaglikse eise van die lewe te verruil vir God
se vrede namate dit jou leer om sterk te staan in jou geloof. Elke dag
bevat ’n versameling kernverse uit die Skrif en ’n kort oordenking oor
temas soos spanning, gesin, finansies, leierskap, sukses en wysheid.
Daar is ook ’n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies
waaroor jy wonder.
If hearing God has seemed challenging, Priscilla Shirer invites you to
explore a more intimate relationship with Him, one that can make
hearing Him, His will, His heart, and His voice, your ongoing
experience with Discerning the Voice of God. Discover how you can
listen with greater confidence, clarity, and discernment. This revised
study now includes substantially expanded content plus weekly insights
from author and pastor (and Priscilla’s father), Dr. Tony Evans.
The Kind Words Six Piece Magnetic Bookmark Set consists of six uniquely
designed Magnetic Bookmarks with colorful designs and encouraging
messages.
These little magnets are sturdy and strong and easily clips to any
paper.
Every package contains six magnetic bookmarks, all of which are
designed with correlating colors, Scripture, and other details.
These bookmarks serve as inspiring gifts for anybody who needs some
guidance that only God can provide in the midst of his day!
• Magnetic Bookmarks
• Kind Words
• Set of 6
• Rectangular Magnets
• Packaged on Backing Board in Self-Seal Bag
• Magnet size: 60 x 20 x 3mm
• Packaging size: 183 x 81 x 3mm
In Jesus luister: 100 mini-oordenkings vir dankbaarheid & vreugde
neem Sarah Young jou op 'n reis van 100 dae om al die seëninge uit te
ken wat God elke dag oor jou lewenspad strooi.
Deur hierdie reis saam met haar te onderneem, sal jy:
• agterkom dat geen vreugde volledig is as jy nie daavoor dankbaar is
nie
• 'n fondament van dankbaarheid in jou hart vestig
• op die uitkyk wees vir al die skatte wat God daagliks op jou pad sit
• die seëninge wat jy voorheen misgekyk het, begin raaksien
• groter dankbaarheid begin toon vir God se genade
• meer bewus raak van al die ander seëninge wat God ook voorsien
• vreugde ervaar
Kenmerke:
• 152 mm x 107 mm, sagteband
• 10-punt lettergrootte
This Set of 11, Nativity scene figures, captures the most important
moment in the story of when Jesus became a man.
Each piece has been hand-painted in beige and gold.
The set features Joseph, Mary, an Angel, Three Kings, a Cow, a Sheep, a
Donkey and a Shephard displaying adoration for the Christ Child.
Remember the significance of this moment, and keep it close to your
family's hearts and minds this Christmas.
• Figurines are Beige and Silver
• Resin
• Wood Finish Design
• Figurines vary in height, from 35mm up to 150mm
• Gift box dimensions: 355 x 350 x 120mm
•The figures are packaged securely into a polystyrene die-cut box to
ensure that you receive your set in excellent condition.
• Packaged in a cardboard gift box - Packaging can be reused for
storage.
As gelowiges in Christus sien ons uit na die ewigheid en om eendag by
ons geliefde Saligmaker te wees. Maar hoe moet ons intussen leef en hoe
moet ons die kwessies op ons pad hanteer? Vaste geloof se 366 dagstukke
sal jou help om ’n man of vrou na God se hart te wees met ’n geloof wat
gebou is op ’n vaste fondament. Met onwankelbare vertroue op God sal jy
toegerus wees om enige uitdaging, probleem of onsekerheid te hanteer.
Stap saam met Angus Buchan op ’n jaarlange reis en leef elke dag voluit
vir Jesus terwyl jy jou aardse reis sterk en oorwinnend voltooi.
• 366 oordenkings
• 392 bladsye
• Hardeband met merklint
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Firm Faith
Do you want to encourage a friend who is going through a hard time? Are
you looking for something to show a loved one you care?
The cards in the 101 Blessings to Strengthen Your Soul Box Of Blessings
are the ideal gift for every woman in your life. Not only will their
day be brightened by a thoughtful gift but they will also be
spiritually blessed by 101 carefully selected Scripture verses and
encouraging quotes for women.
The 51 double-sided cards are tucked safely in a sturdy, compact box
that can easily be slipped into a handbag or pocket, or placed in a car
console or desk drawer.
The quaint Floral Garden Magnetic Pagemarker Set includes six
beautifully decorated and botanically themed bookmarks to brighten your
page and inspire your heart.
Each bookmark is designed with images of flowers, ferns, leaves, and
bouquets in a green and pink palette. Encouraging phrases based on
Scripture will lift your spirits.
Every bookmark holds magnets that open in half and clip conveniently
around the selected page, avoiding slippage and losing track of passage
location. They bring color and efficiency to all reading!
While the set would be a wonderful indulgence for any book-lover, they
can also be gifted individually. Wrap a set for your book-lover friend
or mark passages in a gift Bible for a new believer. You can even hand
out individual bookmarks as rewards in Sunday school or Bible study.
Improve your own—or a friend's—daily devotions, schoolwork, or leisure
time book-reading with the Floral Garden Magnetic Pagemarker Set!
• Set of 6 botanical magnetic bookmarks
• Full-color print
• Rectangular folded magnets
• Packaged on backing board in cellophane self-seal bag
• Magnet size: 60 x 20 x 3mm
• Packaging size: 188 x 83 x 5mm
The words on the Kind Words Are Like Honey Stackable Two Piece Ceramic
Mug Set will leave you feeling inspired and joyful whenever you use it
for a refreshing drink.
This Mug Set is charming in its design and uplifting in its sentiment
• Ceramic mug Set
• Set Of 2
• Kind Words Are Like Honey
• Proverbs 16:24
• Colored Rim
• Microwave and Dishwasher safe
• Packaged in a gift box
• Gift Box Size: 176 x 140 x 138 mm
• Capacity: 384ml
Encourage a friend or loved one facing a difficult challenge with these faith-building Scripture prayers and powerful promises. The handy box of 50 double-sided cards are perfect to keep in a bag or drawer. There is space to write a personalized message on the back of each card. Besides blessing others with the beautifully designed cards, you can use them as bookmarks.
Gebed is nie altyd maklik nie. Soms weet ’n mens nie wat om te bid of
hoe om dit wat in jou hart is met God te deel nie.
Mini-oordenkings: ’n Lewe van gebed het 180 kort, praktiese en kragtige
dagstukke oor gebed deur geliefde evangelis E.M. Bounds. Dit sal jou
inspireer om die nodigheid, moontlikhede en praktiese metodes van gebed
te ontdek.
Kom beleef die seën wat joune is wanneer jy nederig tot God nader. Die
sakpas-grootte maak dit ideaal om oral met jou saam te dra sodat jy
enige plek en enige tyd tot God kan nader.
• 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed
• 184 eenkleur-bladsye
• Sakpas-grootte
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Living a
Life of Prayer
Ontdek God se beloftes vir jou lewe en ervaar hoe jou geloof daagliks
groei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir vroue bevat 366 daaglikse gedagtes
wat jou sal help ontdek dat jy selfs in jou moeilikste oomblikke
waardig en sterk in God is. Elke dag bevat ’n versameling kernverse uit
die Skrif en ’n kort oordenking oor temas soos geestelike groei,
wysheid, moederskap, selfvertroue en om deur God gekies te wees. Daar
is ook ’n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies
waaroor jy wonder. Die gerieflike grootte is ideaal vir jou handsak of
jou bedkassie.
This set of 6 magnetic bookmarks display stunning scenes from nature
overlaid by powerful Scripture verses. For any child of God who houses
a passion for the outdoors, these page markers cohesively connect
symbolic worshipful phrases with matching images. This set of page
markers would add a potent visual to any Bible. Scripture used in this
magnetic bookmark set includes:
Lift up your hands in the sanctuary and praise the Lord. (Psalm 134:2)
At the name of Jesus every knee should bow. (Philippians 2:10);
This is the day the LORD has made. (Psalm 118:24);
My God is my rock, in whom I take refuge. (2 Samuel 22:3)
This hope is a safe anchor for our souls. (Hebrews 6:19); and
I can do all things through Christ who strengthens me. (Philippians
4:13)
These 2.3” x 0.8” magnetic bookmarks easily clip to paper; no more
dog-earing and ruining the pages of special books! Unlike other
bookmarks, these magnetic bookmarks will not fall out, and their small
size makes them convenient for any reader. These little reminders make
an excellent gift for your friends who love to read. It's also a great
Bible study tool and a great gift for your small group leader.
- Set of Six Bookmarks
- Magnetic
- Packaged on Backing Board in Cellophane Self-Seal Bag
- Magnet size: 2.3” x 0.8” x 0.1” (60 x 20 x 3mm)
- Packaging size: 7.2” x 3.2” x .1” (183 x 81 x 3mm)
With a selection of six designs, inspirational sayings, and Scripture
to choose from, your pages will bloom with beauty, and your page
corners will stay pristine.
Each bookmark highlights an inspirational saying or Scripture verse on
the front and a Scripture verse reference on the back.
• Set of 6, full color magnetic bookmarks
• Rectangular folded magnets
• Packaged on a backing board in a self-seal bag with hanging tab
• Magnet size: 58 x 20 mm
• Packaging size: 183 x 81 x 3 mm
Psalms nooi jou om daagliks jou hart voor God uit te stort. God wil hê
dat jy daagliks openlik en eerlik die goeie én slegte met Hom moet
deel. Dit is wat Psalms so besonders maak. Dit toon hoe die psalmiste
met God gepraat het toe hulle gelukkig en tevrede was met hoop in hul
harte, maar ook toe hulle bang, moedeloos, kwaad en alleen was.
In Psalms vir elke dag, 'n 365-dagstukkieboek, nooi Joyce Meyer jou om
saam met haar deur die baie bekende boek van Psalms te reis.
Dit sal jou:
• Nader aan Jesus bring, en
• Jou die geleentheid bied om die wysheid wat in Psalms opgesluit is,
jou eie te maak.
• Sakpasgrootte: 190 mm x 140 mm
• 376 pp
• Pragtige hardeband-boek met lint as boekmerk
• Lesersvriendelike fontgrootte en uitleg (in pantone-kleur)
Voel alles in jou lewe buite beheer? Dalk voel dit of jy vir almal in
jou lewe moet ja sê. Dalk neem jy verantwoordelikheid vir ander se
emosies en probleme. Of dalk fokus jy so baie daarop om liefdevol en
onselfsugtig te wees dat jy vergeet het waar jou eie beperkings lê. Of
is dit alles dalk waar van jou?
In Grense: Wanneer Om Ja te Sê en Hoe Om Nee Te Sê Om Beheer Te Neem
Van Jou Lewe help dr. Henry Cloud en dr. John Townsend jou om te weet
wanneer om ja te sê en hoe om nee te sê sodat jy weer in beheer is van
jou lewe en gesonde grense kan stel vir jou eggenoot, kinders, vriende,
ouers, kollegas – en selfs jouself! Dit sal lesers help om hierdie
moeilike vrae te beantwoord:
• Kan ek grense stel en steeds ’n liefdevolle persoon wees?
• Wat is gesonde grense?
• Hoe kan ek my digitale wêreld bestuur sodat dit my nie beheer nie?
• Wat as my grense iemand ontstel of seermaak?
• Hoe antwoord ek iemand wat my tyd, liefde, energie of geld wil hê?
• Hoekom voel ek skuldig of bang wanneer ek daaraan dink om grense te
stel?
• Hoe rym grense met wedersydse onderdanigheid in die huwelik?
• Is dit nie selfsugtig om grense te stel nie?
Jou lewe hoef nie buite beheer te raak nie. Ontdek hoe grense jou lewe
vandag beter kan maak!
Wil jy jou beste lewe leef, maar jy weet nie regtig hoe om dit reg te
kry nie? Stap saam met topverkoper-outeur Angus Buchan en ontdek dat jy
net in God ’n waarlik buitengewone lewe kan hê.
In Op pad met God: 366 Grootdruk-dagstukke: Kies 'n lewe wat God eersal
jy ontdek jy sal eers ware sukses, vrede en oorwinning smaak wanneer jy
jou lewe op God en die beginsels in sy Woord bou. Die 366
grootdruk-dagstukke sal jou nader bring aan ons ewige Vriend, Jesus
Christus, en jou help om die plan en doel te ontdek wat Hy vir jou lewe
het. Jy sal opnuut besef die grootste seën kom wanneer jy voluit vir
Hom leef.
• Topverkoper-outeur en bekende evangelis.
• 366 grootdruk-dagstukke.
• Hardeband met merklint.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Living God’s Way.
Is jou dae vol en besig, en wens jy soms daar was iemand wat vir jou
leiding kan gee in elke faset van jou lewe? God wil daardie Iemand vir
jou wees! Elke nuwe dag is ’n nuwe kans om in God se teenwoordigheid te
leef. Ons hoef nie meer oorweldig en rigtingloos deur ons dae te
strompel nie.
In hierdie 365 dagstukke van topverkoper-outeur Joyce Meyer sal jy
opnuut ontdek dat jy al jou vrese, swakhede, hoop en vreugde met God
kan deel omdat jy sy kind is. En wanneer jy jou dag in gebed aan die
Here toewy, sal jy die leiding van die Gees in elke area van jou lewe
ervaar. Begin die dag saam met God sal jou nie net bemoedig en
ondersteun nie, dit sal jou ook die krag gee om ander mense in jou lewe
te bemoedig en by te staan.
Ervaar die vreugde daarvan om elke dag saam met God te begin en geniet
sy leiding, genade, voorsiening, liefde en seën.
Leef ons in die eindtyd? Hierdie vraag het belangstelling in die boek
Openbaring die afgelope dekades geweldig laat toeneem. Tegnologiese
vooruitgang, oorloë en geweld, hongersnood, aardbewings en
klimaatsverandering lei al hoe meer mense om antwoorde in Openbaring te
soek.
In Die A-Z van Openbaring: ’n Allesomvattende perspektief op die boek
Openbaring gee prof. Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van
Openbaring. Hy fokus veral op die volgende aspekte:
• Wanneer Openbaring geskryf is
• Die doel van die boek Openbaring
• Openbaring as ’n brief aan sewe gemeentes, ’n profesie en ’n apokalips
• Die beelde in Openbaring en hulle betekenis
• Die rolspelers in Openbaring
• Betekenis van die verskillende tekens
Die A-Z van Openbaring sal lesers ’n beter begrip gee van die
geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband,
asook ook op die boodskap vir vandag sodat hulle met gesonde
verwagtings sal uitsien na die wederkoms van die Here Jesus.
• Omvattende uiteensetting van die boek Openbaring.
• Fokus op wanneer Openbaring geskryf is, die doel van die boek, asook
‘n bespreking van die beelde, rolspelers en tekens en hulle betekenis.
• Outeur bekend as ’n vakspesialis op die gebied van die geskrifte van
Johannes.
• Bevat die volledige Bybelteks van Openbaring uit Die Multivertaling
Bybel.
Sometimes your busy schedule can leave little time to just rest and refresh your soul in God’s presence. This box of 50 double-sided cards offers you a great opportunity to do just that, anytime, anywhere. Share these encouraging Scripture verses and uplifting quotes with loved ones and friends or keep a few to use as bookmarks. There is space to write a personalized message on the back of each card.
Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag
geestelik meer groei. In 12 Sleutels tot geestelike groei span vier
bekende outeurs saam om vir gelowiges 12 Skrifbeginsels te gee wat ons
geloofslewe moet kenmerk. Dit is Skrifbeginsels wat God wil hê aan die
fondament van elke volgeling van Christus se
geloofslewe moet lê:
- Geloofsekerheid
- Groei
- Gehoorsaam
- Groepe
- Gawes
- Getuig
- Genade
- Gebed
12 Sleutels tot geestelike groei is ideaal vir persoonlike studie, maar
is so saamgestel dat ’n mens groter waarde daaruit sal kry as dit as ’n
handboek gebruik word vir kleingroepe.
Met die deurwerk van hierdie Bybelstudie sal lesers wonderlike groei en
geestelike verryking ervaar. Dit sal hulle ook aanmoedig om die Woord
beter te leer ken en meer vrug te dra in die Koninkryk.
Net soos die mense van wie ons in die Bybel lees, sukkel ons almal
vandag nog met selfsugtige ambisie, ons worstel met vrees en
besluiteloosheid, ons kom voor versoekings te staan en ervaar die pyn
van eensaamheid. Net soos hulle, begeer ons ook ’n dieper verhouding
met God en om te lewe soos Hy van ons verwag.
Manne van die Bybel Eenjaar-dagboek bestudeer die lewens van 52 mans in
die Skrif en bied ’n vars perspektief op die verlossingsverhaal. Elke
week fokus op die lewe van een van hierdie 52 mans deur te kyk na:
• Sy storie – ’n vertelling van sy verhaal (Maandag)
• ’n Kykie na die man – delf dieper in sy lewe en ontdek raakpunte jou
eie lewe (Dinsdag)
• Sy nalatenskap in die Skrif – ’n Bybelstudie wat gebou is op die
beginsels van sy lewe (Woensdag)
• Die Bybelse beloftes wat op sy lewe en jou lewe van toepassing is
(Donderdag)
• Sy nalatenskap van gebed – Gebed teen die agtergrond van sy verhaal
(Vrydag)
Manne van die Bybel Eenjaar-dagboek is spesiaal ontwerp vir individuele
of groepstudie en sal Bybellees ’n daaglikse gewoonte maak. Hierdie
dagstukke sal jou help groei in wysheid en gehoorsaamheid en jou help
om ’n man na God se hart te word.
• Vir individuele of groepstudie
• Ondersoek die lewens van 52 mans uit die Bybel deur:
o ’n Vertelling van sy verhaal
o ’n Kykie na hoe sy verhaal ooreenstem met jou lewe
o ’n Bybelstudie wat gebou is op die beginsels van sy lewe
o Bybelse beloftes wat op sy lewe en jou lewe van toepassing is
o Gebed teen die agtergrond van sy verhaal
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Men of the Bible One-Year
Devotional
|
You may like...
Melodrama
Lorde
CD
(1)
R265
R234
Discovery Miles 2 340
Tao Te Ching
Lao Tzu
Hardcover
R262
R239
Discovery Miles 2 390
|