0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • -
Status
Format
Artist / Composer
Studio

Music > Afrikaans > David Fourie

David Fourie - 'n Stukkie Hemel (CD): David Fourie 'n Stukkie Hemel (CD)
David Fourie
R51 Discovery Miles 510 Shipped within 7 - 10 working days

David Fourie maaksy stem dik met n 4de vollengteAfrikaanse album, getiteld n Stukkie Hemel . Na 10 jaar in die musiekbedryf is David se groei as sanger en musikant op die voorgrond met n Stukkie Hemel . Die album bestaanuit 12 splinternuwe, oorspronklikesnitteuitdie pen van Vaughan Gardiner, Joe Niemand, David Fourie, Anthon Botha en Pierre Rossouw. Die eersteenkelsnit en video Die Stem , geskryf deur Vaughan Gardiner en David Fourie, pronk reeds op allenasionale radio- en televisiestasies. Ekwougraag met hierdie album werksaam metskrywerswatekbewonder en naopsien; Vaughan Gardiner het my gehelpom n produkte skepwat n ware toonbeeldis van watekaan musiekliefhebberswilbied met my musiek, se David Fourie. Hierdie element komduideliknavore met die titelsnit n Stuk van die Hemel , n hartroerende balladewatook die bekende Hallelujah-koorbevat. Vaughan Gardiner het ook die album vervaardig en was verantwoordelikvir die nuweklankagter David se stem. Dis Afrikaans in 2013 en ditword beklemtoon op snittesoos die radio-vriendelike FlikkerendeLig en 5 Woorde . Anthon Botha en David Fourie se skepping My VrystaatseBlou bringlangarmhuldeaan David se geboorte provinsie en syliefdevir die landskap. Ander verassings is Pierre Rossouw (Soek-die- Sanger wenner) se komposisie Meer , met outbiografieseliriekeoor David se pad nasukses. David het self as skrywergehelp met elkeliedjie op die album en het ook twee vollekomposisies, getiteld Adam en Sy op die plankegebring. David se stem is treffend op die voorgrond in die Johnny Cash weergawe van U2 se One , asook die Suid-Afrikaansejuweel Heimwee , waarmee die album tot n hartroerendeeindekom. nStukkie Hemel word vrygesteldeur David Fourie se platemaatskappy, High Road Productions.

David Fourie - Just for You - A Special selection of Songs (CD): David Fourie Just for You - A Special selection of Songs (CD)
David Fourie
R51 Discovery Miles 510 Shipped within 7 - 10 working days

David Fourie wys 'n anderkant met 'JUST FOR YOU' a special collection of songs...David Fourie verras met sy nuutste vrystelling, 'n versamelingaars album met tydlose treffers.Die albumspeellys is uiteenlopend, vars verwerk en bied 'n unieke luister ervaring vir ondersteuners van David Fourie en musiek liefhebbers. Hy het persoonlik die album saamgestel met ikone wat hom inspireer, soos John Lennon, Billy Joel, John Gary, Chris Isaak, Carl King en Chris de Burgh. Just for you - a special collection of songs is 'n album met siel en liedjies soos "I won't let go" (Rascals Flatts), " let the River Run" (Carly Simon) en "you've got a friend" (Carol King).David se klassieke stem agtergrond tree sterk navore met sy vertolkings van "My Confession" (Josh Groban) en John Gary se weergawe van "Unchained Melody". Die album kry energieke momentum met gunstellinge soos "Give me back my love" (Maywood), Haven't met ypu yet" (Michael Buble) en "Be my baby" (The Ronettes). Die album het 'n sterk romantiese ondertoon met hart roerende weergawes van "Seperate Tables" (Chris de Burgh), "Imagine" ( John Lennon), "The first time ever I saw your face (Roberta Flack) en "Wicked Game" (Chris Isaak). "Just for you" sluit af op 'n hoogte punt met 'n verrassing keurspel van Billy Joel se "River of Dreams" en die beatels se " Hard Days Night". David Fourie lewer 'n loopbaan beste uitvoering in "Just for you" en dit is duidelik dat die album in essensie 'n persoonlike geskenk is aan al die ondersteuners. Sy tentoonstelling van veelsydigheid sal verseker ook 'n nuwe groep aanhangers werf. "Just for you - a special collection of songs" verskyn binnekort op winkel rakke regoor Suid Afrika.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Vreesloos Vrou - 21 Vrouwees-Treffers
Verskeie Kunstenaars CD R97 Discovery Miles 970
Elektrisiteit
Dewald Wasserfall CD R130 R105 Discovery Miles 1 050
My Hart Bly In 'n Taal
Refentse CD R85 R51 Discovery Miles 510
Liefdegenerasie
Refentse CD  (1)
R115 R94 Discovery Miles 940
Uitbasuin
Ray Dylan CD R94 Discovery Miles 940
Big Bigger Biggy
Biggy CD R99 R70 Discovery Miles 700
Krone 4
Krone CD R131 R85 Discovery Miles 850
Voel Jy Die Genade
Jo Black CD R120 R97 Discovery Miles 970
Aangename Kennis
Early B CD R110 R97 Discovery Miles 970
Sing Vir Liefde
Karlien van Jaarsveld CD  (2)
R97 Discovery Miles 970

 

Partners