![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks > Local > Evita Bezuidenhout
Evita – bekroonde sjef en ikoon van die nasie – bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye węreld. Van die Kaap tot in Limpopo, van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom, rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante. Kweperbredie en lemoeneend. Pofadders, beesstert en soetsuur vlakvark. Sy maak ou geregte nuut, en berei veldkos fyn – wie het kon dink aan waterblommetjiehoender of botterblomslaai vir die eetkamertafel? Iedere resep getoets en gekeur, almal verspot maklik om te maak. Goeiste, net om haar boek te lees of deur te blaai is al ’n smakkende ervaring, met al die prente van ons vriendin op al die plekke waar sy was. Eers was dit Kossie Sikelela, nou Bossie – ’n nuwe kou-front tref jou tafel.
|
![]() ![]() You may like...
Racial Terrorism - A Rhetorical…
Marouf A Hasian Jr, Nicholas S. Paliewicz
Hardcover
R3,339
Discovery Miles 33 390
Parochial Global Europe - 21st Century…
Alasdair R. Young, John Peterson
Hardcover
R4,656
Discovery Miles 46 560
|