![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Children's Fiction & Fun > Fairy Tales, Folk Tales, Fables, Magical Tales & Traditional Stories
Die wrede, ou koning was dood. Oral deur die koningkryk was daar feesvieringe, want niemand was lief vir die koning nie. Sommige het gese hulle het hom geprys, uit vrees wat hy aan hulle mag doen. Die ou wrede koning was dood; hoop het soos 'n pilaar, stewig en sterk, gerys; dit het geklim, op, op, tot in die hoogste hemele. Daar sou weer goedheid in die land wees. Daar sou vir almal liefde en respek wees. Daar sou geluk in oorvloed wees; armoede, mishandeling en siekte sou daar nie meer wees nie. Of so het hulle gedink...
|
![]() ![]() You may like...
The Owner's Manual to the Voice - A…
Rachael Gates, L. Arick Forrest, …
Hardcover
R3,977
Discovery Miles 39 770
Aida - An Opera, in Four Acts
Giuseppe Verdi, Antonio Ghislanzoni
Hardcover
R710
Discovery Miles 7 100
Classic Guitar Technique, Volume 1…
Aaron Shearer, Thomas Kikta
Paperback
|