|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > General
Niemand het nog ooit die Rooi prinses gesien nie, want sy het agter
die mure van die Wit Toringpaleis grootgeword. Eers op haar
twaalfde verjaardag kom sy uit om in 'n feestelike optog aan die
volk bekendgestel te word. Dit is 'n lang stoet van rytuie vol
waardige persone, met heel aan die einde die rooi koets waarin die
prinses sit. Die volk rek hulle nekke om haar uiteindelik te sien,
maar voor enigeen 'n glimp van haar kan kry, gebeur iets
verskrikliks. Woeste rowers storm nader en ontvoer die prinses met
koets en al in 'n wilde rit die stad uit en die wildernis in. “Hoe
vreeslik!” dink almal. Maar dan begin sommige mense wonder of dit
nie alles net toneelspel was nie. Bestaan die Rooi prinses regtig?
Niemand het haar dan met 'n oog gesien nie. En daardie
rooihaarmeisie wat in vuil klere stoksielalleen deur die wildernis
dwaal, is dit 'n prinses? Elke meisie van twaalf met rooi hare kan
mos nou se sy is die Rooi prinses. En dit gee iemand 'n blink
idee...
 |
Crossroads
(Hardcover)
Mary Ting; Cover design or artwork by Christian Bentulan
|
R631
Discovery Miles 6 310
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
Met hierdie verhaal fokus Dolf van Niekerk weer eens op “die
buitestander/outcast”. Die buitestander se groot verlange is om nie
'n buitestander te wees nie, maar deur omstandighede is hy gewerp
in 'n situasie van eensaamheid waaruit hy nie kan ontsnap nie. Die
grootste behoefte van die buitestander/uithuisige figuur is om
“tuis” te kom. Die jong rebel, Diederik Versveld, is 'n
buitestander – alleenmens, enkeling, vreemdeling op aarde. Hy is
opsoek na lig – hoop, uitkoms, rede. Na sy broer se wrede dood
gedurende die 1914-rebellie, begin hy by die goudmyne werk waar hy
onwillig betrek word by die mynstakings. Hy word willoos deur die
onstuimigheid van sy tyd rondgeslinger, maar vir hom is daar niks
wat 'n standpunt werd is nie – hy is niemand, niks, nerens.
 |
I am a donut!
(Hardcover)
Maria Rhodes; Illustrated by Michele Alger
|
R538
Discovery Miles 5 380
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
You may like...
Ripple
Jesse Bennett
Paperback
R361
R331
Discovery Miles 3 310
Small Mercies
Bridget Krone
Paperback
(1)
R250
R227
Discovery Miles 2 270
|