|
|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > General
Die Best Books Eksamenhulp Graad 11 Taal- en leesoefenboek sal Eerste Addisionele Taal-leerders help om hul taal- en leesvaardighede met behulp van taal- en begripsoefeninge te verbeter en Afrikaans makliker onder die knie te kry. Die boek is saamgestel volgens die vereistes van die KABV en die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreëls, en is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.
TEN LITTLE: now a major TV series on Sky Kids!
Join five little sprouts for Christmas chaos in this fun rhyming and counting adventure. Lift the soft felt flaps and help the sprouts with festive jobs such as hanging baubles up high on the tree and wrapping up all the toys, just in time for Christmas!
Learning to count is fun with these sturdy board books with bright felt flaps on every spread, ideal for little hands to lift. A festive gift that is perfect for sharing and reading aloud at Christmas!
Want more Five Little? Also available:
Five Little Monkeys
Five Little Princesses
Five Little Dinosaurs
Five Little Pirates
 |
Hello, Blue Bell
(Hardcover)
Colleen N Venturino; Illustrated by Katarina Stevanovic
|
R496
Discovery Miles 4 960
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
Kinders probeer elke dag om ons aarde 'n beter, veiliger en gelukkiger
plek te maak, en nou kan jy ook deelneem!
Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi
in ’n grasgroen park. Plastiekwaterbottels begrawe op ’n strand. ’n
Oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond.
’n Daklose persoon op ’n koue dag. Sommige van hierdie probleme is so
groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan
dit regmaak as elkeen van ons ons deel bydra. Hierdie praktiese gids
gee vir kinders hulpmiddels om aksie te neem! Dit bemagtig en inspireer
hulle om ’n verskil in die węreld te maak. Met aktiwiteite en idees wys
Jy kan die węreld verander vir jou hoe om: ’n Plastiekvrye partytjie te
hou, ’n Kruietuin te begin, enkelgebruikplastiek te herken en te
verminder, by-vriendelike blomme te groei, te leer waarvandaan kos kom,
gaaf te wees, te deel en te skenk, en vele meer.
HET JY GEWEET?
- Daar is meer plastiek flaminke in die węreld as regtes.
- As jy al die stukke plastiek wat in die oseaan is aanmekaar
las, sal dit meer as 4000 keer rondom die planeet gaan.
- Het jy geweet dat jy 3 500 liter water per jaar kan spaar
as jy elke dag net een minuut korter stort?
|
|