|
|
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction > General
Dis 1899 en alles dui daarop dat oorlog tussen Boer en Brit
onafwendbaar is. Emma moet kies tussen twee mans, die een ’n
jeugvriend en die ander ’n joernalis wat vir die vyand werk. Daarom
moet sy eintlik ook vir of teen haar volk kies. Is haar liefde
sterk genoeg om die oorlog te oorleef en regverdig dit die
opoffering wat sy moet maak vir hierdie opwindende, Boheemse man?
Emma volg haar hart en verlaat die Zuid-Afrikaanse Republiek voor
die oorlog begin om haar in Engeland te vestig saam met die man van
haar drome. Kort voor lank besef sy dat mense nie altyd is wat
hulle voorgee om te wees nie. Na ’n traumatiese paar jaar in die
buiteland keer sy terug na haar oorlogsgeteisterde vaderland. Sy
besluit dat sy alles in haar vermoe sal doen om haar mense hulle
versplinterde lewe te help heelmaak.
 |
Remnant
(Hardcover)
Christopher Nash Russell
|
R1,018
Discovery Miles 10 180
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Acadia
(Hardcover)
Brent W Golembiewski
|
R687
Discovery Miles 6 870
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
|
|