|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar
was verskeie herdrukke van die gewilde reeks. Hierdie is die derde
titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot
verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die
viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam
met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke!
Jasper gaan kuier op die plaas en wat 'n avontuur is dit nie! Van
jagluiperds jag tot hoenders vang – Jasper geniet hom gate uit! Kom
deel in die avonture van Jasper!
A bear with a dream, a dream so bold. To be one with the snow, the
ice and the cold. Come and join the Wintertide Bear on his journey
to complete his mission. He'll need your help along the way. Will
you help him? A delightful bedtime tale to read with your loved
ones.
|
You may like...
Donkerster
Annerle Barnard
Paperback
R240
R225
Discovery Miles 2 250
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
Kompleks
Louis Pretorius
Paperback
R250
R234
Discovery Miles 2 340
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.