|
|
Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Hobbies, quizzes & games > General
 |
I Can Bee Great
(Paperback)
Jacqueline Harris; Illustrated by Ayan Mansoori; Edited by Rebecca Michael
|
R315
Discovery Miles 3 150
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!
Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:
- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.
- Woordsoekblokke
- Spelspeletjies
- Letterblokke
- Kriptogramme en ander briljante breinboelies
Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.
|
You may like...
Dogs Snap
Fiona Patchett
Cards
R195
R174
Discovery Miles 1 740
|