|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Modern language learning material > General
Finalis - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. "Onthou ...
wanneer die ref eers `helpers uit die kryt!' geskree het, is dit
net ek en hy. Dis dan wanneer geen voorvadergeeste, of
tokkelossies, of towenaars, of sangomas jou meer kan help nie. Dis
dan wanneer ek, en ek alleen verantwoordelik is vir my eie
kakebeen." Tsepo Mathebula is `n jong man met `n besonderse talent.
Hy het dinamiet in sy vuiste, maar boks is nie `n sport vir sissies
nie. Nadat hy `n talentkompetisie vir amateurs wen, gebeur dinge
vinnig. Die een oomblik is hy nog 'n afl eweringbode vir `n apteek
en die volgende oomblik veg hy vir 'n plek in die Olimpiese span.
Die res van die verhaal speel by die Olimpiese Spele van 2024 in
Kaapstad af waar Tsepo en die ander lede van die Suid-Afrikaanse
span moet uithaal en wys. Dis daar waar Tsepo leer dat die lewe nie
net oor boks gaan nie en hoe vroumense `n man se planne deurmekaar
kan krap. Helpers uit die kryt! is `n jeugverhaal propvol aksie en
kleurvolle karakters uit die sportwereld. "'n Opwindende verhaal
wat tot die verbeelding en avontuurlus van die jong leser sal
spreek, selfs meisies of diegene wat nie aktief aan sport deelneem
nie." Riana Scheepers, beoordelaar van die
MML-Letterkundekompetisie Braam van der Vyver het in 1994 met `n
rugbyroman, Stywe Arm, gedebuteer. Daarna het hy hoofsaaklik toneel
geskryf. Sy skoletoneelstuk, Du Brein se Brein, is al sowat 150
keer opgevoer terwyl hy in 1997 die Staatsteater se pantomime,
Aspoestertjie, geskryf het. In 2004 wen hy die Nagtegaalprys vir
die beste Afrikaanse toneelteks van daardie jaar met Straties. Sy
toneelstuk oor die lewe van Saartjie Baartman, Sarah, is in 2006
tydens die Suidoosterfees opgevoer. Tsepo Mathebula is a young man
with an exceptional talent. He has dynamite in his fists but boxing
is not a sport for wimps. After he wins a talent competition for
amateurs, things start to change quickly.
Winner - Maskew Miller Longman 2007 Literature Awards. Padi e e
itshetlegile thata mo letlhoong le le neng le le gona magareng ga
baagisani. MmaPebafalo mogatsa Moruti Nteso, o ne a tlhoile
moagagisani wa gagwe e leng Boingotlo. Ditiragalo tsotlhe tse di
diragalang mo pading e di lomagantswe ke letlhoo le la bona.
Pebafalo o ile a ratana le Fatima setlogolo sa ga Boingotlo.
MmaPebafalo a dira ka bojotlhe jwa gagwe gore a ba kgaoganye.
Pebafalo a feleletsa a ratana le Lorato morwadia tsala ya Mmaagwe.
Go tiisa letlhoo la malapa a mabedi a, Fatima o ne a ipusolosetsa
ka go tlogela lokwalo lo lo neng lwa thuba pelo ya ga Pebafalo le
go mo sulafaletsa botshelo. E ke padi e e gogelang ya ga Peter
Tseole, mofenyi wa Literature Awards tse tlhano. E bontsha baithuti
maatla le ditlamorago tsa lorato, letlhoo, le boipuseletso. Ke padi
e e amanang le baswa, e e nang le dikarolwana tse ba ka di
kgatlhegelang, e bile ba di tlwaetse. "Thitokgang e dirisitswe go
bontsha letlhoo la batsadi ba ba ipeileng kwa godimo le fa ditiro
tsa bone di sa kgatlhise, e le tse di maswe. Kwa bofelong, ba
latlhegelwa ke tsotlhe gammogo le malapa a bone." Dr MM Letsie,
moatlhodi, MML Literature Awards. Padi e e na le ditirwana tse di
tla thusang baithuti le barutabana go fitlhelela ditheo tsa
Kharikhulamo e ntshwa ya dikwalo.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
These enthralling stories are told for South Africa's children.
They are about their own everyday experiences and other magical
fantasies in the dream-filled world of childhood. If adults appear
at all, they do so along with children who are the main focus in
this series. We are growing Stages 1, 2 and 3 are available in
IsiXhosa, IsiZulu, Sesotho, Setswana, Sepedi, IsiNdebele, Xitsonga,
SiSwati and Tshivenda. These stages are also available in English
and Afrikaans for readers to discover the joy of reading in an
additional language.
These enthralling stories are told for South Africa's children.
They are about their own everyday experiences and other magical
fantasies in the dream-filled world of childhood. If adults appear
at all, they do so along with children who are the main focus in
this series. We are growing Stages 1, 2 and 3 are available in
IsiXhosa, IsiZulu, Sesotho, Setswana, Sepedi, IsiNdebele, Xitsonga,
SiSwati and Tshivenda. These stages are also available in English
and Afrikaans for readers to discover the joy of reading in an
additional language.
Wenner - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. "Jans beduie
opgewonde na 'n bordjie toe ons daarby verbyry. Brandvlei.
Verneukpan. Ons tref die grondpad met 'n stofwolk, maar ek draai
nie die ruit toe nie. Die wind suis rondom my ore en my neus
prikkel van die stof. Ek hys myself aan die handvatsel bokant my
kop op sodat ek met my kop en bolyf by die deur uithang, my boude
op die deur gestut. Die wind vee my hare plat teen my kop en suis
in my ore. Ek trek my oe skrefi es teen die stof. En ek skreeu. So
hard dat ek kan voel hoe dit my keel rou maak. Die wind sluk my
skreeu in. Ek skreeu tot my stem hees is voor ek tevrede terugsak
op die sitplek. Jans en Liesl lag, maar ek kan hulle nie hoor nie,
seker omdat die musiek te hard is, of omdat die wind nog steeds in
my ore is.". Tydens die Desembervakansie vertrek Sean en Jans in `n
ou donkergroen Chev "wat splinternuut was toe Elvis begin puisies
kry het", na `n enorme "rave" - hul laaste groot "party" voor
matriek - wat volgens die reelings oor die Internet op Oujaarsaand
by Verneukpan gaan plaasvind. Hul ervarings tydens die reis en die
bestemming wat die twee seuns uiteindelik bereik, is nie noodwendig
wat hulle beplan het nie. "Die verhaal is liries en nostalgies, dit
is polsend en hartseer, dit is kru en sensitief, uitdagend en
naief; kortom, dit is 'n wonderlike verhaal, oortuigend in die
uitbeelding van die moderne jongmens se vertoon van bravade wat so
dikwels sy onderliggende onsekerheid en weerloosheid moet
wegsteek." Riana Scheepers, beoordelaar van die MML
Letterkundekompetisie. Jaco Jacobs het reeds op hoerskool die
Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse kompetisie en die
ATKV se skryfwedstryd gewen, asook die Poortprys vir prosa en
poesie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
ontvang. In sy matriekjaar het hy begin om verhale vir tydskrifte
soos Sarie te skryf. Hy woon in Bloemfontein en skryf kortverhale,
gedigte en grilboeke vir jong lesers.
Finalis - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. "Hy is skaars
terug in sy woonstel toe sy polsband 'n biep gee. Die eerste
boodskap! Hy weet sommer dit sal Jurg wees. Maar op die skerm
staan: Onbekende sender. Hy is sat vir advertensies wat so by hom
uitkom - maatskappye het allerhande maniere om polsbandnommers in
die hande te kry en dan die draers met boodskappe te bombardeer, al
probeer jy hulle blokkeer. Sy opgewondenheid sit om in irritasie.
Maar dis nie 'n advertensie nie: Wanneer jy in die stad kom,
waarsku vir Ying Li dat iemand op pad is om haar dood te maak." In
2084 behoort die wereld aan tieners - en die gelukkiges onder hulle
gaan stad toe. Stad, plek van groter plesier as wat jy jou kon
voorstel. En groter gevaar as wat jy kon raai. George Logan se
bestemming. "Ek het bewondering vir die vaardigheid van die skrywer
en sy vermoe om struktuur te skep. Die teks en skryfstyl vloei so
gemaklik soos water. Die jong, geslepe burgemeester van Kaapstad,
Ying Li met haar lispelende slangtong, is 'n fassinerende
karakter." Riana Scheepers, beoordelaar van die MML
Letterkundekompetisie Francois Bloemhof skryf boeke vir
volwassenes, tieners en jong lesers. Sy werk is reeds in al drie
kategoriee meermalig bekroon, maar hy glo sy soort boek word soms
onderskat: daar is steeds mense wat dink "boeke waarin daar baie
gebeur" is makliker om te skryf as ander. In 2084 the world belongs
to the teenagers and the luckiest ones go to the city. The city, a
place of great pleasure, more than you can imagine. And greater
danger than what you can envision.
These enthralling stories are told for South Africa's children.
They are about their own everyday experiences and other magical
fantasies in the dream-filled world of childhood. If adults appear
at all, they do so along with children who are the main focus in
this series. We are growing Stages 1, 2 and 3 are available in
IsiXhosa, IsiZulu, Sesotho, Setswana, Sepedi, IsiNdebele, Xitsonga,
SiSwati and Tshivenda. These stages are also available in English
and Afrikaans for readers to discover the joy of reading in an
additional language.
These enthralling stories are told for South Africa's children.
They are about their own everyday experiences and other magical
fantasies in the dream-filled world of childhood. If adults appear
at all, they do so along with children who are the main focus in
this series. We are growing Stages 1, 2 and 3 are available in
IsiXhosa, IsiZulu, Sesotho, Setswana, Sepedi, IsiNdebele, Xitsonga,
SiSwati and Tshivenda. These stages are also available in English
and Afrikaans for readers to discover the joy of reading in an
additional language.
Juan het 'n probleem. Hy is nie 'n sportman nie en nou wil Meneer
Heyns he hy moet aan 'n item op die groot sportdag van die skool
deelneem. Dis hoogspring of verspring en hy weet nou-al hy gaan sy
span laat verloor. Daardie middag, in sy pa se geheime laboratorium
by die huis, spring 'n vlooi op sy hand en snaakse dinge gebeur ...
Die Towermikroskoop is een van die titels in die splinternuwe Lees
is Maklik leesreeks.
Ditlamorao tsa ho hloka botshepehi hara banyalani di bosula e le ka
nnete. Paleng ena re bona ka moo Thabang a hlanohelang dikano tsa
hae tsa lenyalo nakong eo ho neng ho lebelletswe tse ngata ho tswa
ho yena. O iphumana a ikentse tshotso dinaleng ka ho roba nyatsi ya
hae lengole le hoja pejana motswalle wa hae Molefi a ile a leka ka
thata ho mo hlaba malotsana. Mofumahadi wa hae wa lemo tse pedi,
Sebolelo, o fetoha lehlatsipa la masisapelo ana nakong eo a neng a
leka ho busetsa molamu sefateng ka yona. Hlaba kgobe ka lemao, mme
o ipalle tshwantshiso ena hore o tle o ithuele tsebo e sa feleng.
 |
Botshelo
(Zulu, Paperback)
Wendy Emslie; Photographs by Hannes du Plessis; Translated by J.R. Mapapu
|
R152
Discovery Miles 1 520
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
|
Finalist - Maskew Miller Longman 2007 Literature Awards. Dilo tsela
ke batho ke padi ye e kwesago bohloko gomme e ruma ka lethabo le go
goga maikutlo a mmadi ka go fa kholofelo bophelong. Mogologolo o
boletse ge a re: "Lefotwana e sego la gago o hloba le ge le lla."
Makhabudi le Lufuno bao ba hlokofaletswego ke mmagobona e sa le
maseana, morago ga go utswa pelo ke mosadi yo mongwe, tatagobona o
ba tlogetse le rakgadi wa bona, mapelo, yo le yena a bego a ba
swere bokgoba. Bana ba ba be ba eya sekolong ba se ba apare dieta
gare ga motonyo wa marega fela ba tswetse pele, ba ikemisetsa go
fihlelela ditoro tsa bona. O be a di bone moswana ge a re "tshiwana
e sa hwego e leta monono" le gona ga e hwe e seso ya dula lewa. Se
se itaetsa gabotse ge makhabudi le kgaetsedi, lufuno ba atlega
bophelong. Motho mang le mang a efa mohlala ka bona ge a kgalema
bana ba gagwe. "Dilo tsela", lehono ke batho!. Kanegelo ye ya MC
Mphahlele, mongwadi wa maitemogelo a bongwadi bja dingwalwa e
tsosolosa kholofelo ya bokamoso bja motho ya ba ya tiisetsa gore
lefase le tletse ka dikgonagalo. "Padi ye e kgahlisa ebile e goga
maikutlo. Bafsa ba tla e thabela ka ge e tsweletsa ka mokgwa wo
bafsa ba fetogago go ba batho ba bagolo ba go huma go sa kgathalege
gore ba tswa lapeng le lempe leo le nago le mathata a bodiidi,
tlhoriso, dintwa le go se hlokomelwe." Ngaka JR Rammala, moahlodi
wa MML Literature Awards. Padi ye e akaretsa tshedimoso le
mesongwana go thusa baithuti le barutisi go fihlelela dinyakwa tsa
kharikhulamo ye mpsha ya go ithuta dingwalwa. Makhabudi and Lufuno
lost their mother at a very young age, and were forced to live with
their aunt when their father left. Their aunt treated them as
slaves and made them go to school barefoot in freezing winter
conditions, but despite this they were determined to pursue their
dreams.
|
|