Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Modern language learning material > General
Book 3 in the Skoldo Primary Modern Language series. It aims to develop confidence in spoken French through little conversations and to explain the way the French language works through grammar. There are extra-curricular subjects such as the life cycle of a frog, Peter and the Wolf, a poem, the formation of clouds, la Fontaine's story of the Crow and the Fox and teeth. There are also revision pages and extentions of vocabulary to help build up a wide understanding of the French language. The book has been designed to be versatile to suit schools' andd pupils'needs. It can be used as a work book or a text book. The layout is clear and everything is well explained and easy to follow.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
These enthralling stories are told for South Africa's children. They are about their own everyday experiences and other magical fantasies in the dream-filled world of childhood. If adults appear at all, they do so along with children who are the main focus in this series. We are growing Stages 1, 2 and 3 are available in IsiXhosa, IsiZulu, Sesotho, Setswana, Sepedi, IsiNdebele, Xitsonga, SiSwati and Tshivenda. These stages are also available in English and Afrikaans for readers to discover the joy of reading in an additional language.

Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte hardop.
Die X-kit-studiegids vir Afrikaans Huistaal help graad 11- en 12-leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. X-kits is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (alom bekend as “die HAT”) is Afrikaans se bekendste woordeboek. Die eerste uitgawe van die HAT het in 1965 verskyn en in 2015 vier die HAT sy goue jubileum. Dié omvattend herbewerkte, stewig uitgebreide sesde uitgawe is die resultaat van die grondigste hersiening van die woordeboek sedert die verskyning van die derde uitgawe in 1993. Geen Afrikaanse woordeboek bied ’n akkurater beeld van eietydse Afrikaans nie. Meer as:
Die onmisbare Afrikaanse woordeboek vir huis en skool, vir werk en studeer, vir woordliefhebbers, woordspeletjie-entoesiaste en woordvrate. Pragtig ontwerp en gedruk. HAT 6 bou voort op die gesaghebbende tradisie van sy voorgangers. Die nuwe uitgawe is grondig hersien en uitgebrei deur ’n span van Afrikaans se beste woordeboekmakers wat onder andere vier lede insluit van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Taalkommissie.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
|
You may like...
|