![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > General
Vier hasies soek na die perfekte drukkie in hierdie flappie-avontuur.
Speel saam met die skubberige krokodil terwyl sy swem en hap in dié
interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan
jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.
Is jy vol grille en giere? Kom lees in hierdie storie van Hanlie en Rikus, twee kinders nes jy, wat nie wou groet of dankie sê nie, en toe amper verdwyn het!
Speel saam met die olifant terwyl sy trompetter en spat in dié
interaktiewe opwipboek!
Is jy vir die donker bang? Kom lees in hierdie storie van Jaco, wat ook saans bang was, maar toe geleer het om sy nagmerries op hulle maermerries te skop!
Wanneer is dit waarheid en wanneer is dit lieg? Lees in hierdie storie hoe Karien se hart amper gebreek het omdat sy te veel kere gejok het.
Sit jy jou selfoon amper nooit neer nie? Kom lees in hierdie storie hoe Henry amper ’n groot fout begaan het omdat hy die heeltyd op sy foon was.
Vandag is Albertus se verjaarsdag, maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder ’n verjaarsdag ... sonder ’n koek ... sonder geskenke ... Hy begin nou wonder ... Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!
Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om ’n ouboet te wees nie.
Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met
hierdie betowerende opwipboek! 'n Vloek word oor die prinses en al die
koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap.
Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die
slapende skoonheid wakker te maak. Hierdie boek is perfek vir
enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling
met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!
Vanaand wil Albertus nie gaan slaap nie!
Dis Hanno se eerste skooldag, en hy is 'n bietjie bang …
Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op 'n uitstappie!
Twenty-one-year-old Zulaikha Patel started her activism at the age of 13, when she started a movement called Stop Racism at Pretoria High School for Girls, because the rules at her high school included that black girls had to straighten their natural curly hair. Her stance sparked a countrywide movement. This is her inspiring story, told in her own words, of how she became a voice for change at such an early age.
Dis uiteindelik tyd om te vertrek!
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en
karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan
nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige
toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die
tweeling dalk iets daarmee te doen …?
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Dit is naweek. Tom en Clint gaan in die tuin kamp! Hulle gaan in ’n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar ’n probleem … ’n MONSTER van ’n probleem!
Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie? Nooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer. Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel. ’n Deernisvolle verhaal oor die dood en afskeid. Geskik vir kinders en die hele gesin.
Neo loves adventures, but sometimes he feels a little scared. Luckily
his sister, Thandi, is strong and brave and she has a clever plan to
make Neo feel safe. She gives him a special blanket – an invisible
blanket. And it works! He’s not even afraid of the tallest tree in the
garden anymore. But will the invisible blanket help when Neo has to go
to a new school … and participate in the swimming gala?
Leila is ’n luiaap wat verkies om dinge stadig te vat. Een aand ploeg ’n vreemde gedierte deur die oerwoud en haar vriende raak skoonveld!
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en
karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Luna is about to start school for the new year, but she's not feeling
well. She is scared and does not know what awaits her.
In Mooihoekbos is almal opgewonde. |
You may like...
Modern Applications in Membrane Science…
Isabel Escobar, Bart Van der Bruggen
Hardcover
R5,477
Discovery Miles 54 770
Advances in Oil-Water Separation - A…
Papita Das, Suvendu Manna, …
Paperback
R4,451
Discovery Miles 44 510
Graphene Oxide-Metal Oxide and other…
Jiaguo Yu, Liuyang Zhang, …
Paperback
R4,544
Discovery Miles 45 440
14th International Symposium on Process…
Yoshiyuki Yamashita, Manabu Kano
Hardcover
R11,098
Discovery Miles 110 980
Eco-Friendly Corrosion Inhibitors…
Lei Guo, Chandrabhan Verma, …
Paperback
R4,417
Discovery Miles 44 170
Nanomaterials in Environmental Analysis
Suresh Kumar Kailasa, Tae Jung Park, …
Paperback
R4,581
Discovery Miles 45 810
31st European Symposium on Computer…
Metin Turkay, Rafiqul Gani
Hardcover
R10,606
Discovery Miles 106 060
Bridging Scales in Modelling and…
Alessandro Parente, Juray De Wilde
Hardcover
R5,227
Discovery Miles 52 270
|