|
|
Books > Travel > Travel writing > General
Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel
een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos
hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net
die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy
eie innerlike reis. Hy kom huistoe met 'n optelhond -- en met 'n
nuwe manier van kyk. In deel twee kyk hy rugby. In kroee,
township-huisies, saam met oom Frik du Preez en Joost van der
Westhuizen. Snaaks, skerp en onthutsend eerlik.
To reach Machu Picchu one must first navigate a path over the Andes
Mountains, instead of hiking I chose to ride across by horse. As a
novice rider every day was special, a real adventure and one that I
shall never forget. Along the way I stayed in purpose built lodges,
had a dip in a glacial lake, received a blessing from a Shaman and
ate guinea pig for lunch. Later I managed to survive: a car crash,
hotel eviction, a terrifying flight over the Nazca Lines and a
severe bout of food poisoning. Life is seldom dull when I am on my
travels.
|
|