|
|
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.
Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Fritz Deelman en die verlate tuin”,“Racheltjie de Beer” en “Ou Meneer Springer”, asook na die klassieke “Jakkals en Wolf”-stories. Hier is ook sprokies soos “Rooikappie” en “Raponsie” om weer van nuuts af te betower!
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!
Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!
 |
Montana's New Day
(Hardcover)
Pamela Nightingale; Illustrated by Christa Clopton
|
R541
R500
Discovery Miles 5 000
Save R41 (8%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Part of the HARVEY series, the story of Harvey the dog who is
staying in a farmhouse in Cornwall with his family when two sheep
are attacked. Harvey is under suspicion so he must find the Beast
of Bodmin in order to prove his innocence. Illustrated by Susan
Hellard. First published in hardback in 1996.
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.