|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 10
Oxford successful physical sciences is a trusted physical sciences
course that is used by teachers all over South Africa. The rich,
relevant, and age appropriate content fully covers the National
Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS), ensuring that
learners stay interested throughout the year. Features: all
planning tools are fully worked out and photocopiable, saving
teachers time when preparing lessons and ensuring correct pacing
and progression; assessment guidance and flexible assessment tools
allow teachers to adapt the assessment tools to meet specific class
needs.
Oxford In Search of History provides learners and teachers with
outstanding, accessible high-quality material that meets the
requirements of the National Curriculum and Assessment Policy
Statement (CAPS). The course builds learners' confidence by using
scaffolded activities, and by providing opportunities for practice
and consolidation. Extension activities provide for learners
aspiring to excellence. Features include: a complete bank of
planning tools is provided, ensuring that pacing and progression
comply with CAPS requirements; and a wide range of assessment tools
facilitate assessment.
Hierdie gewilde boek dek die KABV-kurrikulum en bied die volgende:
Omvattende Notas per Kwartaal, Vrae per Kwartaal en Volledige
Antwoorde plus ’n Eksamenvraestel & memo. Hierdie studiegids
stel Besigheidstudies bekend as ’n relevante vak en bied duidelike,
leersame verduidelikings wat vir leerders van alle vermoens
toeganklik is. Die eenvoudige, maar omvattende onderrigstyl
motiveer hulle om teen hul eie pas te werk en in die vak uit te
blink.
Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied ’n
deeglike inleiding tot Ekonomie. Die gids is in KWARTALE ingedeel
en bevat: Omvattende Notas & Uitgewerkte Voorbeelde per
Kwartaal, Beide Onderwerpgebaseerde & Kwartaalgebaseerde Vrae
enAntwoorde op alle vrae plus 2 Oorspronklike Eksamenvraestelle
& memo’s. Hierdie kompakte stel notas en vrae wat daarby pas,
vorm deel van ’n suksesvolle studiegids wat ’n bewese weg na die
beste resultate is. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en
om ’n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12 te bied.
Hierdie studiegids beklemtoon die skakels tussen veelvuldige
ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak en
plaas leerlinge, in ’n vroee stadium, op ’n suksesvolle roete in
hierdie vak.
In hierdie alles-in-een publikasie word die KABV-kurrikulum uiters
deeglik behandel. Dit bied ’n nuwe begin aan leerders met
leemtes in hulle begrippe van vroeere jare. Dit bevat:
Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp.
Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat in elke
onderwerp vereis word, te bevorder. Gedetailleerde
Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen
(vraestel 1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir
deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1
studiegids stel leerders in staat om hul volle potensiaal in Graad
10 te bereik en die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas
uitgebrei ten einde sukses in Graad 11 en 12 Wiskunde te verseker,
veral in Algebra, Euklidiese en Analitiese Meetkunde en
Trigonometrie. Deur die noukeurige uitgesoekte oefeninge te doen,
ontwikkel leerders vaardighede ten opsigte van elke onderwerp en
sodoende word selfvertroue en kennis bevorder. Die leerder BEGRYP
wat geleer word, leer om wanbegrippe te oorkom en verstaan uit die
staanspoor al die konsepte uit eerste beginsels.
Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied VIR
ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde en sluit ook
in: Praktiese Werk: Voedselproduksie en ‘n Eksamenvraestel
& memo. Die volledige notas, praktiese wenke, groot
verskeidenheid vrae, antwoorde en oefening in die beantwoord van ‘n
eksamenvraestel, bied aan die Graad 10-leerder al die vaardighede,
inhoudsmateriaal en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit
te blink. Die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die leerproses
maklik en die inhoud meer toeganklik. Hierdie boek sal leerders in
staat stel om top punte te behaal in hierdie toenemend relevante en
interessante vak.
Contains research-based content, richly supported by South African
and international applications;Assessments effectively consolidate
learning; Makes teaching and learning easy with important concepts
and terminology listed; Has questions formulated in the style
required by the examination guidelines; Provides a benchmark for
Accounting courses used by South African Accounting teachers.
Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die
voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike
aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die
bree en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en
vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word,
word volledig in die reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses
maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker
dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het 'n
sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n
wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die
wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar
toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal
onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in
die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese
Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en
aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te
implementeer.
Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die
voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike
aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Via
Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die
voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike
aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die
reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook
bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse
dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het.
Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Hierdie Onderwysersgids
sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering
in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van
Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die
onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses
te implementeer.
An innovative and comprehensive guide to two major components of the new curriculum, this book is aimed at Grade 10 and 11 learners.
It is designed to expand on the development of patterns – recognizing them, generalising from them and understanding their relevance. It also includes modelling the patterns and showing the relevance, value and importance of modelling patterns.
X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Chemie Graad 10 Studiegids
help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met
selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur
ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied
talle oefeninge, vraestelle en antwoorde. Danksy die e-PDF-formaat
van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of
tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n
japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
|
|