|
|
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > Historical
Liefde en venyn tussen broers, botsende belange tussen handel en
wetenskap, fabrieksmeisies wat met sekshormone volgestop word en
testosteroongedrewe base – Die hormoonfabriek is 'n bloedstollende
verhaal, geinspireer deur historiese feite, waarin die onderskeid
tussen goed en kwaad soms vertroebel raak deur die opwinding van
wetenskaplike ontdekkings. Die suksesvolle besigheidsman Mordechai
de Paauw, Motke vir sy vriende, besef op sy oudag dat hy nie daarin
kon slaag om fatsoenlik te lewe nie. In die twintigerjare van die
vorige eeu het hy en sy tweelingbroer Aron 'n asemrowende projek
aangepak. Saam met die beroemde farmakoloog Rafael Levine het hulle
'n bedryf begin waarin die afvalvleis van Motke se vleisfabriek
gebruik is vir die ontwikkeling van hormoonpreparate. Die
omstandighede aan die begin van die onderneming is nie gunstig nie.
Ernstige armoede, misdadigheid en opkomende antisemitisme vorm 'n
giftige mengsel in die Katolieke plattelandse dorpie waar die twee
broers woon en werk. Maar Motke de Paauw druk deur; geen prys is
vir hom te hoog nie. As ten slotte na die Tweede Wereldoorlog
bestek opgeneem word, blyk dit dat niemand ongeskonde uit die stryd
gekom het nie.
The brand-new instalment in Fenella J. Miller's bestselling
Goodwill House series.August 1940 As Autumn approaches, Lady Joanna
Harcourt is preparing for new guests at Goodwill House - land
girls, Sally, Daphne and Charlie. Sally, a feisty blonde from the
East End, has never seen a cow before, but she's desperate to
escape London and her horrible ex, Dennis. And although the hours
are long and the work hard, Sal quickly becomes good friends with
the other girls Daphne and Charlie and enjoys life at Goodwill
House. Until Dennis reappears threatening to drag her back to
London. Sal fears her life as a land girl is over, just as she
finally felt worthy. But Lady Joanna has other ideas and a plan to
keep Sal safe and doing the job she loves. Don't miss the next
heart-breaking instalment in Fenella J. Miller's beautiful Goodwill
House series. Praise for Fenella J. Miller: 'Curl up in a chair
with Fenella J Miller's characters and lose yourself in another
time and another place.' Lizzie Lane 'Engaging characters and
setting which whisks you back to the home front of wartime Britain.
A fabulous series!' Jean Fullerton
|
You may like...
Odyssey
Stephen Fry
Paperback
R295
R263
Discovery Miles 2 630
Kronkelpad
Irma Joubert
Paperback
R370
R330
Discovery Miles 3 300
|