|
|
Books > Children's & Educational > Humanities
Ons eie Kleuterbybel bied kinders die bekendste, mees geliefde
Bybelverhale, met die besonderse illustrasies van Johann Strauss, een
van Suid-Afrika se voorste illustreerders. Dié verhale strek vanaf die
Skepping tot die belofte van die nuwe hemel en die nuwe aarde. Dit is
'n onontbeerlike toevoeging tot jong kinders se geloofsvorming en sal
'n kosbare skat in elke huishouding word. Dié klassieke Afrikaanse
Kleuterbybel met sy uitstekende skrifgetroue teks is geskik vir
saamlees en selflees.
|
You may like...
Culture and AIDS
Douglas A. Feldman
Hardcover
R2,801
R2,535
Discovery Miles 25 350
|