![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Interactive & activity books & packs
This lively activity book is jam-packed with puzzles, crosswords,
quizzes, mazes and word games about African mammals, as well as
interesting facts and did-you-knows. Over 70 species feature – from the
towering giraffe to the tiny naked mole-rat. Ideal for children aged
6–9 years, this colourful, interactive book strikes a balance between
simple activities, such as find-the-way, spot-the-difference and
odd-one-out, and more challenging brainteasers as children read on and
learn about African wildlife.
Krap, ruik en los die stinkerigste raaisel op! Wie woon almal op die
plaas? Die diere daar is almal maats. Maar al waaroor hulle heeldag
praat, is wie die stinkste wind kan laat! Op 'n pretreis deur die plaas
word elke verdagte een vir een ondersoek, van die skaap wat na
koekies ruik tot die hen wat na springmielies ruik. Kinders sal
giggel van begin tot einde giggel! Elemente soos rymteks, flappies en
"krap-en-ruik" skep 'n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op
keer sal wil herhaal.
Adorable and irresistible touch-and-feel board book for babies and
toddlers. Full of fabulous photos of furry animals to stroke and
textures to explore. On each double-page spread, there is a different
texture to find, and the rhyming text makes the whole shared experience
an enjoyable one for both parent and child.
Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie
interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in
hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul
nuuskierigheid prikkel.
Krap, ruik en los die stinkerigste raaisel op! Ek soek die kalant wat
die stinkste winde laat, maar niemand wil praat! Was dit Ouma? Was dit
die hond? Wie se walm hang hier rond? Elke verdagte in die huis
moet een vir een ondersoek word, van die oupa wat na pipperment ruik
tot die hond wat na appels ruik. Kinders sal van begin tot einde
giggel! Elemente soos rymteks, flappies en "krap-en-ruik" skep 'n
interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.
Join the Puppy Gang with PAW Patrol! Join Ryder and the pups on exciting missions to save the day. This action-packed set includes puzzles, activities and colouring pages featuring your favourite pups. With 5 pencils and erasers make it easy to create PAW Patrol masterpieces. Features 64-page colouring and activity book with 32 illustrations. Comes with 5 pencils and 5 eraser toppers with cool Paw Patrol artwork!
Kom saam op ʼn heerlike avontuur met voertuie wat op land, water en hoog
in die lug beweeg! Ontdek iets nuuts op elke bladsy: ʼn fiets met ʼn
vrolike klokkie wat lui, ʼn groot geel bus vol passasiers, en ʼn
stoomtrein wat van doer aankom.
Welkom in ʼn betowerende sprokieswêreld! In Feetjieland wag ʼn skatkis
van avonture: dans saam met die eenhoring, speel saam met die feetjie
en maak maats met ’n prinses.
Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met ʼn interaktiewe
hervertelling van Jan en die boontjierank!
Kids will adore making their way through this sweet and wonderful On the Farm Colouring & Activity Set! Filled with pages of colour and activity that feature the cutest farmyard buddies, it’s a sure winner! Kit comes with 64 pages of colour & activity + 5 pencils which have special toppers featuring adorable farmyard animals!
Relax and unwind with this adorable colouring book – it’s time to get
cozy!
24 Bladsye inkleur pret! Gebruik die Bomani Meerkat Inkleurboek saam met albei Bomani Meerkat storieboeke om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.
Make some time for you!
Join Bluey and Bingo and their family and friends in this playtime little library!
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. ‘n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.
Reveal a world of magic with Etch Art Creations Harry Potter! This book includes activities and color-reveal panels, all featuring your favorite wizarding world. Draw on the etch-art pages with the wooden stylus to uncover colorful art, then complete the fun activities like word search and spot the difference. Perfect for avid fans of any age! • Includes 8 colour-reveal scratch pages, 8 activity pages & a wooden scratching tool!
A breath of fresh air! |
You may like...
Environmental Resilience and…
A. L. Ramanathan, Chidambaram Sabarathinam, …
Paperback
R3,070
Discovery Miles 30 700
Introduction To Legal Pluralism In South…
C. Rautenbach
Paperback
(1)
Lie Algebras and Algebraic Groups
Patrice Tauvel, Rupert W.T. Yu
Hardcover
R3,016
Discovery Miles 30 160
|