![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Promotions > Red Tag Sale > Books > Kids
“My name is Harriet Manners, and I am a geek.” Harriet Manners knows that a cat has 32 muscles in each ear, a “jiffy” lasts 1/100th of a second, and the average person laughs 15 times per day. She knows that bats always turn left when exiting a cave and that peanuts are one of the ingredients of dynamite. But she doesn’t know why nobody at school seems to like her. So when Harriet is spotted by a top model agent, she grabs the chance to reinvent herself. Even if it means stealing her best friend's dream, incurring the wrath of her arch enemy Alexa, and repeatedly humiliating herself in front of impossibly handsome model Nick. Even if it means lying to the people she loves. Veering from one couture disaster to the next with the help of her overly enthusiastic father and her uber-geeky stalker, Toby, Harriet begins to realise that the world of fashion doesn't seem to like her any more than the real world did. As her old life starts to fall apart, will Harriet be able to transform herself before she ruins everything? The award-winning debut by bestselling author Holly Smale.
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer
en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Eerste
Addisionele Taal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is ’n taalhersieningsboek
vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met oefeninge vir taalstrukture
en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende
taalaspekte: woordeskat-uitbreiding, woordkeuses, sinsbou, spelling en
punktuasie. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die
Nasionale Eksamenvraestel 1 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (NSS
en IEB) opgestel.
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld. Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. 'n Gratis leesgids is beskikbaar.
This short and powerful book was written with young Africans in mind to cover life skills, personal development and career perspectives. The goal is to emerge with a positive mindset for success, and to be enthusiastic about future opportunities in tertiary education, a professional career track or an entrepreneurial venture.
Headstart Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek is 'n gebruikersvriendelike boek met 'n eenvoudige, stapsgewyse benadering wat verseker dat die KABV volledig gedek word. Dit is 'n vaste fondamente en lei leerders deur middel van toeganklike taalgebruik en 'n deurdagte werkstempo soos hulle deur die Intermediere Fase vorder
A comprehensive Accounting reference book and set of notes that covers everything in School Accounting from Grades 8 to 12 and beyond. Practical and user-friendly. Simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application. Useful for First Year University Students who have not studied Accounting at school.
This new, slimmer edition is even more compact, user friendly and
affordable!
A bone-shaking new trilogy begins – the latest adventure in the
bestselling Skulduggery Pleasant series
A sassy cat from the back alleys of Paris believes she is quite different to the rest of the rabble. She can do anything she sets her mind to - even if others don't think so. Leaving her cat family behind, she sets off to explore Paris. Cat meets legendary singer Edith Piaf, creates her own stunning designs at a high-fashion atelier and dances with the infamous dancer Josephine Baker and her cheetah. But is this the life she really wants? What about her friends and family?
Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool waar sy gekies word om saam met die res van die Stalmaats die beginnerruiters te help. Daar wag hope avonture vir haar saam met Sugarplum, die spierwit merrie wat dadelik diep in haar hart kruip, en al die ander ongelooflike perde wat deel is van die ryskool. Die katterige Vinette is gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir Anri, Megan en Karen moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: 1. Perdedrome 2. Totsiens, Sugarplum (ATKV-kinderboektoekenning 2007) 3. Anri se plan 4. Die spookperd (ATKV-kinderboektoekenning 2008) 5. Die beroemde ruiter
Gorgeously illustrated and with a classic feel, this is a brilliantly funny story of a rabbit and a bear who discover that things are always better when they’re shared with a friend. Ideal for readers moving on from picture books. ‘A perfect animal double-act.’ (The Times, Book of the Week) Rabbit is surprised: some of the trees in the valley seem to be flying south for the winter. His friend Bear is sure that trees can’t fly. Then there’s a loud CRUNCH! from Very Near By. It sounds like the world’s largest rabbit, eating the world’s largest carrot. There’s a new creature in Rabbit and Bear’s valley, and he’s trying to Change Everything. From novelist and playwright Julian Gough, and the winner of the Roald Dahl Funny Prize, Jim Field, this is a tale of friendship, Progess, and all kinds of getting muddy. Rabbit's Bad Habits (Book 1) The Pest in the Nest (Book 2) Attack of the Snack (Book 3) A Bite in the Night (Book 4)
Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur: • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop • wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied • gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas • onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning • ’n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering • ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Donker tye het aangebreek op Hogwarts. Ná die Dementors se aanval op sy
neef Dudley, besef Harry Potter dat niks Voldemort sal stuit om hom te
vind nie. Al is daar diegene wat die Donker Heer se terugkeer ontken,
is Harry nie alleen nie: ’n Geheime orde vergader by Grimmauldplein om
teen die Donker Magte te veg. Harry moet professor Snape toelaat om hom
te leer hoe om homself te beskerm teen Voldemort se wrede aanvalle op
sy gedagtes. Maar hulle word sterker en Harry se tyd raak min . . .
Give yoga a try with Mula and the Fly!  Mula is a very sleepy tiger. But with the help of a mischievous little Fly, Mula learns to wake up, get moving, and make her dreams come true!  Book 1 in the Mula and Friends series: Mula and Friends is a beautifully-illustrated picture book series that promotes mindfulness and provides young readers with a soft introduction to yoga. The fun characters and easy yoga poses promote a happy, healthy lifestyle and encourage young readers to relax and unwind.
A special treat for Nancy Drew fans, and any reader who's new to the series We're releasing a stunning new edition of an old favorite: "The Hidden Staircase," the second book in the incredibly popular, long-running series. It's the same exciting mystery that readers have fallen in love with for more than 80 years--Nancy Drew has to find the mysterious ghost that seems to be haunting Twin Elms, and make sure no more prized possessions disappear under her nose. Now with a brand-new look, this is an edition that collectors won't want to miss
Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.
Hierdie boek is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geimplementeer is, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisvelde wat in VRAESTEL II van die eksterne Nasionale finale eksamen geeksamineer word: Lewe op die Molekulere, Sellulere en Weefselvlak en Diversiteit, Verandering en Kontinuiteit. Beide DEEL 1 en DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’sHierdie 3 in 1 studiegidse spreek tot leerders van alle vermoens en leerstyle. Dit verskaf duidelike, nuut-nagevorsde notas en kolpuntlys-opsommings. Duidelike diagramme verbeter die leerproses en vergemaklik begrip van uitdagende onderwerpe. Vakmateriaal is in kleiner dele opgebreek en praktiese wenke word deurgaans gegee. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. ‘n Wye reeks vrae en antwoorde berei leerders vir hul finale eksamens voor. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
Hierdie studiegids is noodsaaklik om die Rekeningkunde-kurrikulum in Graad 10 – 12 aan te durf. Die boek is in logiese afdelings ingedeel; elke afdeling verduidelik basiese terminologie, konsepte en prosesse aan die leerder sodat hierdie uitdagende vak bemeester kan word. Dit sluit in: Omvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp, Vrae & Antwoorde vir elke Onderwerp en Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke. Hierdie studiegids is propvol spesifiek gekose, gegradeerde vrae en oplossings wat die teorie toepas en so daartoe lei dat elke onderwerp deeglik verstaan word. Leerders sal vinnig deur die afdelings vorder en selfvertroue sowel as kundigheid opbou soos wat hulle elke oefening suksesvol voltooi. Die geheim van hierdie vak is om te OEFEN en dit is wat hierdie boek jou in staat stel om te doen! Dit sal vir die leerder voel asof ’n ervare onderwyser teenwoordig is om elke wenk en stukkie raad wat regdeur die boek voorkom, aan te bied. Die opsommings en verduidelikings maak die studiemateriaal as ’n geheel verstaanbaar en dit motiveer die leerder om in die vak uit te blink. |
![]() ![]() You may like...
Die Antwoord-Reeks Wiskunde 'n klasteks…
Anne Eadie, Gretel Lampe
Paperback
Vet Vark Se Boek
Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd
Paperback
Mr Dog And The Kitten Catastrophe
Ben Fogle, Steve Cole
Paperback
![]()
The Answer Series Grade 10 history 3 in…
Geoff Olivier
Paperback
![]()
|