![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Promotion > Lapa Educational
This book is ideal for teachers and parents! Teachers will be able to
use the book in the classroom as it contains more than 50 texts in the
following categories: comprehension tests, visual texts, listening
tests and summaries. Parents will also be able to buy the book to use
as an additional resource at home or for homeschool use.

as additional resource at home or for homeschool use.
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kindersaankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool..
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die
tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n
verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste,
luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop
– dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in
tuisskool.
Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand
wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien
as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders,
mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer
en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Eerste
Addisionele Taal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is ’n taalhersieningsboek
vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met oefeninge vir taalstrukture
en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende
taalaspekte: woordeskat-uitbreiding, woordkeuses, sinsbou, spelling en
punktuasie. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die
Nasionale Eksamenvraestel 1 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (NSS
en IEB) opgestel.
This book is ideal for teachers and parents! Teachers will be able to
use the book in the classroom as it contains more than 50 texts in the
following categories: comprehension tests, visual texts, listening
tests and summaries. Parents will also be able to buy the book to use
as an additional resource at home or for homeschool use.
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die
tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n
verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste,
luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop
– dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in
tuisskool.
Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand
wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as
ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense
wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand
wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien
as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders,
mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, en
leerders kan dit met vrug vir selfstudie gebruik.
Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand
wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as
ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense
wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans
Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie
van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op.
Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans
Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie
van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op.
Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer
en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad
10-12 ideaal maak:
|
You may like...
Emerging Technologies of Augmented…
Michael Haller, Mark Billinghurst, …
Hardcover
R2,648
Discovery Miles 26 480
Combinatorial Algebraic Geometry…
Gregory G. Smith, Bernd Sturmfels
Hardcover
R4,154
Discovery Miles 41 540
Flash Memory Integration - Performance…
Jalil Boukhobza, Pierre Olivier
Hardcover
R1,831
Discovery Miles 18 310
SMIL 3.0 - Flexible Multimedia for Web…
Dick C. a. Bulterman, Lloyd W. Rutledge
Hardcover
R1,493
Discovery Miles 14 930
|