|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 6 > Life Skills
Hierdie boek is ideaal vir
onderwysers en ouers!
Onderwysers sal die
tekste in die klaskamer kan
gebruik omdat daar meer as
50 tekste in ’n verskeidenheid
afdelings is, soos begripstoetse,
visuele tekste, luistertoetse en
opsommings.
Ouers kan ook
die boek vir kindersaankoop –
dit is uitstekend vir addisionele
materiaal en vir gebruik in
tuisskool..
Higher-order thinking skills Book 6 focuses on the critical and creative thinking skills that learners need in their daily life. The language and skills taught are perfect for learners age 11+.
The unique activities stimulate students and promote them to 'think outside the box'. In the fast-paced and ever-changing world we live in, never has there been a more important time to develop critical thinking skills—but how do you fit this into an already-packed schedule? R.I.C. Publications has the answer with our latest release, Higher-order thinking skills.
Through a range of engaging and challenging activities designed to test and strengthen problem-solving skills, this series helps learners make deeper connections by integrating their learning across key curriculum areas.
Higher-order thinking skills Book 5 focuses on the critical and creative thinking skills that learners need in their daily life. The language and skills taught are perfect for learners age 10-11.
The unique activities stimulate learners and promote them to 'think outside the box'. In the fast-paced and ever-changing world we live in, never has there been a more important time to develop critical thinking skills—but how do you fit this into an already-packed schedule? R.I.C. Publications has the answer with our latest release, Higher-order thinking skills.
Through a range of engaging and challenging activities designed to test and strengthen problem-solving skills, this series helps learners make deeper connections by integrating their learning across key curriculum areas.
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret,
interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se
leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n
leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip
te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir
Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en
begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en
bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot
On has everything a learner needs in one book. Spot On improves
results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is
easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable
planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and
exams.
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets.
Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot
On has everything a learner needs in one book. Spot On improves
results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is
easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable
planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and
exams.
|
You may like...
Not available
|