|
Books > Language & Literature > Literature: texts
Die Duiwel is hier aan die woord – skerpsinnig, dog simpatiek
teenoor die probleme wat hy uitlig. In hierdie bundel ondersoekthe
skrywer geloof in die hedendaagse konteks, en kom sy belesenheid na
vore. Hy bied met sy skerp waarnemingsvermoe kommentaar op eietydse
ervaringe, maar plaas dit in die konteks van eeue.
In die bekroonde digter Ronelda Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie. Geslagspolitiek word ondersoek deur ’n vrouestem wat opklink teen die patriargie. Verwysings na ’n gebroke verhouding tussen pa en dogter kom deurlopend voor. En kwessies wat deel vorm van die huidige sosio-politieke diskoers – vrouemishandeling, rassisme en armoede – kom aan die bod, maar word met ’n diep menslikheid hanteer.
|
You may like...
Knapsekerels
Pieter Fourie
Paperback
R175
R137
Discovery Miles 1 370
|